25/02/2025
Afhangende van jou insette, tyd, deursettingsvermoë kan jy VERSEKER geld maak. Baie geld ook. As jy REGTIG slim te werk gaan, kan jy selfs Honderde Miljoene Rande maak. Jy, jou besluite en keuses is al wat jou daarvan skei op dié stadium.
Daar is n see van inligting en geleenthede daar buite. Die meeste daarvan baie verwarrend. Wees gefokus en besluit op een of 2 konsepte vir n begin. Neem jou besluit gebasseer op jou vermoe , tyd asook begroting. Daar is ń geweldige groot spektrum van idees en konsepte om van te kies. Daar is die wat jy gratis kan begin, maar dan weer gaan jou opbrengste baie klein wees. Ek noem hierdie die teelepel inkomste. Dis soos om die see te probeer leeg skep met n teelepel. Jy kan egter die gratis konsepte aanvat vir 4 ure per dag, om jou die geld te voorsien wat vir die betaalde konsepte kan betaal. Waar n wil is, is n weg. Die wat n paar honderd Rand tot ń paar duisend rand per maand inset verg, gaan dienooreenkomstige opbrengste lewer. Inteendeel, dit gaan heel moontlik tienduisende terugbrng. Moet egter nie n oornag rykdom verwag nie. Meeste hiervan werk as n reël op n glyskaal basis. Dit begin stadig, maar wanneer dit spoed opgetel het, is daar min keer.
So, moet dit nie aanpak as jy finansieël kripeer nie. Jy kan dalk die gratis items daarvoor probeer, maar die regtige toekoms en geld le in die konsepte wat jou in die begin geduld en n paar rand per maand aan uitgawes gaan kos. As jy n bestaande inkomste het, of n klein neseier, wat jou die gerief gee om n paar maande eers n klein uitgawe te absorbeer voor jy vrugte begin pluk, is jy die beste af. Ek leer jou GRATIS presies hoe om te werk te gaan. Eenhonderd persent presies. Stap vir stap. Dit kos NIKS. Jou sukses sal bloot afhang van hoe desperaat jy is vir n totale nuwe lewe wat jou finansies aan vetref.
Meeste van die konsepte is SaaS. (Software as a Service)
Ek leer jou hoe om Sagteware te gebruik om geld te genereer. Hetsy jy dit her verkoop of eenvoudig net gebruik om n diens te lewer. Daar is SO baie tipes sagteware beskikbaar wat die mees wonderbaarlike funksies kan vermag. Jy moet net die waarde daarvan besef en wereld vertel daarvan. Dis waar die maandelikse kostes gaan inkom. Om sekere dienste aan te bied, gaan beteken jy moet van hierdie aanlyn safteware gebruik en die sagteware se gebruik kos maandeliks n fooi. As n idee - meeste van die programme kos so om en by 300 Rand tot 5500 Rand per maand. Moet nie skrik nie - meeste van hulle het n 14 dag of selfs 30 dag toets periode, wat jou tyd gee om jou geld terug te maak met die gebruik van hulle sagteware, voor jy hoef te betaal daarvoor. Is dit nie wonderlik nie?
Dis nie n piramide skema nie. Jy gee NIE vir my n sent nie. Dis nie kripto geld nie. Dis bloot besigheid en harde werk. Verwag om in die begin 4 ure per dag te spandeer. Later van tyd kan dit steselmatig afneem na 1 uur per dag. Soos jou inkomste gaan groei, sal jy minder ure kan begin insit.