04/06/2026
Jy hoef nie alles te weet voor jy begin nie.
Jy hoef nie al die antwoorde te hê nie.
En jy hoef beslis nie ‘n “expert” te wees nie.
Ek weet die aanlyn wêreld kan oorweldigend voel.
Daar is soveel inligting.
Soveel opinies.
Soveel mense wat sê jy moet hierdie of daardie doen.
Maar eintlik het jy net:
✔ ‘n duidelike beginpunt nodig
✔ leiging
✔ en iemand wat dit eenvoudig verduidelik
Dis presies hoekom ek hierdie Saterdag ‘n GRATIS webinar aanbied waar ek gaan verduidelik:
✨ hoe social media anders gebruik kan word
✨ wat digital & high ticket affiliate marketing eintlik is
✨ en hoe beginners begin om nuwe digitale vaardighede te leer
Alles eenvoudig verduidelik in AFRIKAANS
Comment “WEBINAR” om jou plek te bespreek
🗓️6 Junie
⏰9 AM
Beperkte plek beskikbaar!