WeShare Social Marketing

  • Home
  • WeShare Social Marketing

WeShare Social Marketing Weshare Social Media Marketing is a creative digital marketing service based in Rustenburg, focused on helping businesses grow their online presence.

We specialize in social media marketing, branding, content creation, and digital advertising

ABLAZE MCC CHARITY RUN 2026📅 3 Oktober 2026📍 Steineck Lodge , RustenburgKom geniet ’n dag vol bikes, vriende, musiek en ...
18/08/2026

ABLAZE MCC CHARITY RUN 2026
📅 3 Oktober 2026
📍 Steineck Lodge , Rustenburg
Kom geniet ’n dag vol bikes, vriende, musiek en goeie gees! 🤘
🏆 Biggest Club Standing
🎲 Games & fun activities
🍔 Food stalls
🍻 Bar available
🎟️ Toegang: R100
🔥 Pre-entry: R80 (beskikbaar tot 25 September)
❤️ President’s free entry met ’n skenking van skoolbenodigdhede of nie-bederfbare kos
🛍️ Wil jy ’n stalletjie hê?
Kontak vir vendor stand navrae:
Benedette Smit
📲 074 811 0400
Kom ondersteun ’n goeie doel en wees deel van die grootste bike dag van die jaar! 🏍️🔥

🚘🔥 Rustenburg Goue Oues Jaarlikse Motorskou is terug! 🔥🚘Bring die hele familie vir ’n dag vol klassieke motors, muscle k...
18/08/2026

🚘🔥 Rustenburg Goue Oues Jaarlikse Motorskou is terug! 🔥🚘
Bring die hele familie vir ’n dag vol klassieke motors, muscle karre, street rods, rat rods en nog baie meer!
🎶 Lewendige musiek
🍻 Bier tuin
🛍️ Stalletjies
👧 Kinders speel area
📅 Moenie hierdie een misloop nie!
📍 Brauhaus Afrika – R24 Olifantsnek
🎟️ Ingang slegs R50
👧 Kinders onder 12 GRATIS

Kom deel van die Sondag Mark by Steineck Lodge  – 23 Augustus! 🌿✨🛍️ Stalletjie staanplek is GRATIS vir die dag!Ons vra n...
17/08/2026

Kom deel van die Sondag Mark by Steineck Lodge – 23 Augustus! 🌿✨
🛍️ Stalletjie staanplek is GRATIS vir die dag!
Ons vra net vir ’n vrywillige donasie van klere of onbederfbare voedsel om saam te help met ons fondsinsameling vir minderbevoorregtes ❤️
Bring jou produkte, jou kreatiwiteit en jou beste glimlag! 😄
🎶 Musiek | 🏍️ Off-road bikes | 🚙 4x4 baan | 🎯 Airsoft | 🍻 Kontant kroeg | 🔥 Braai geriewe beskikbaar
📍 Steineck Lodge, Kroondal
⏰ Hekke open 10:00
Kom maak ’n verskil terwyl ons saam kuier! ❤️
📞 Besprekings: 074 811 0400

STALLETJIE EIER? KOM WYS WAT JY DOEN! 🚗🔥Rustenburg Goue Oues Jaarlikse Motorskou is op soek na unieke stalletjies!📅 29 A...
13/08/2026

STALLETJIE EIER? KOM WYS WAT JY DOEN! 🚗🔥
Rustenburg Goue Oues Jaarlikse Motorskou is op soek na unieke stalletjies!
📅 29 Augustus 2026
📍 Brauhaus Afrika – R24 Olifantsnek
🚫 Geen kos en drank stalletjies nie
✅ Handgemaakte produkte
✅ Kuns & kunsvlyt
✅ Klere en bykomstighede
✅ Interessante besighede en unieke idees welkom
💰 Stalletjiefooi: R350
⚠️ Beperkte plek beskikbaar – bespreek betyds!
Kom deel die dag saam met ons vol: 🏎️ Klassieke motors
🎶 Lewendige musiek
🍻 Biertuin
👨‍👩‍👧 Kinders speelarea
🔥 Lekker familie pret!
📲 Navrae & besprekings:
Benedette – 074 811 0400

Is jou besigheid onsigbaar op sosiale media?Laat Bianca Diedericks van WeShare jou help om jou handelsmerk raakgesien te...
13/08/2026

Is jou besigheid onsigbaar op sosiale media?
Laat Bianca Diedericks van WeShare jou help om jou handelsmerk raakgesien te kry! 💥
📢 Van video-advertensies tot professionele bemarking – ons bring jou besigheid na die mense toe!
✅ Word bemark in die WeShare Boekie
✅ Jou advertensie word daagliks op sosiale media gedeel
✅ On-site bemarking & promosies
✅ Kreatiewe video’s wat jou produk laat uitstaan
🌟 Laat Bianca jou maatskappy, produk of diens FAMOUS maak! 🌟
📲 Kontak Bianca vandag: 📞 076 682 6450
WeShare – Ons deel. Jy groei. ❤️

VENDORS WANTED! 🌟🛍️ Be part of the Sondag Mark at Steineck Lodge  🛍️📅 16 August 2026📍 Steineck Lodge, Kroondal – Rustenb...
10/08/2026

VENDORS WANTED! 🌟
🛍️ Be part of the Sondag Mark at Steineck Lodge 🛍️
📅 16 August 2026
📍 Steineck Lodge, Kroondal – Rustenburg
⏰ Gates open 09:00
🎟️ FREE ENTRANCE!
Showcase your business and connect with the community! 🤩
💰 Stall fee: ONLY R300 per stall
We are looking for vendors selling:
🍔 Food & drinks
🍰 Desserts & treats
👕 Clothing & fashion
🎁 Crafts, gifts & handmade products
👜 Bags & lifestyle products
🧸 Toys & kids’ products
✨ And much more!
Why join us?
✅ Great exposure for your business
✅ A fun-filled family event
✅ Support local businesses
✅ Meet new customers
Enjoy a day filled with:
🎯 Airsoft action
🏍️ Off-road bikes
🚙 4x4 Track
🎶 Live music & entertainment
🛍️ Market stalls
📲 Bookings & enquiries:
Benedette Smit
☎️ 074 811 0400
📧 [email protected]
Limited stalls available — book your spot today! 🌿✨

10/08/2026

🚨 RUSTENBURG, JULLE IS NIE GEREED NIE! 🚨
🎉 SONDAG MARK BY STEINECK LODGE 🎉
📅 16 Augustus 2026
⏰ Hekke open 09:00
📍 Steineck Lodge
Kroondal – Rustenburg
🎟️ GRATIS INGANG!
Bring die hele familie vir ’n dag vol: 🤩👇
🎯 Airsoft aksie
🏍️ Off-road bikes
🚙 4x4 Track avontuur
🛍️ Stalletjies & vendors
🎶 Musiek & vermaak
🔥 Heerlike braai en kos
👨‍👩‍👧‍👦 Pret vir almal!
🥩 Braaipakkie beskikbaar
Lam tjoppie • Wors • Steak • Pap • Sous • Slaai
🔥 Jy braai self jou eie vleisie!
❌ Geen koelerbokse word toegelaat nie.
📲 Besprekings: Benedette
☎️ 074 811 0400
Kom kuier, kom speel, kom geniet! 🔥🌿
Steineck Lodge – waar lekker tye gemaak word!

Kom geniet ons Miniature Horse Carriage Rides by die Sondag Mark – 9 Augustus by Steineck Lodge! 🌿📸 Kom maak mooi herinn...
06/08/2026

Kom geniet ons Miniature Horse Carriage Rides by die Sondag Mark – 9 Augustus by Steineck Lodge! 🌿
📸 Kom maak mooi herinneringe met: 🐴 Heerlike koetsritte
🤍 Knuffels & soentjies
📷 Foto’s saam met die ponies
🥰 ’n Ervaring wat kinders én volwassenes sal geniet!
🎟️ Slegs R50 per persoon
Bring die familie, geniet die mark, musiek, lekker kos en ’n dag vol pret! 🎶🍔🌸
📍 Steineck Lodge
📅 Sondag, 9 Augustus
Moenie hierdie oulike ervaring misloop nie! 🐴❤️

The South African Championships of the Performing Arts'n Oop brief aan die gemeenskap van RustenburgVir die afgelope 25 ...
03/08/2026

The South African Championships of the Performing Arts

'n Oop brief aan die gemeenskap van Rustenburg

Vir die afgelope 25 jaar bied ons met trots die South African Championships of Performing Arts (SA Champs) in Rustenburg aan. Vanjaar vind die kampioenskappe plaas vanaf 25 September tot 4 Oktober.

Gedurende hierdie tyd reis duisende deelnemers, hul families en ondersteuners na Rustenburg. Hulle bly in gastehuise en hotelle, eet by restaurante, koop by plaaslike winkels en ondersteun talle besighede. Na raming dra hierdie geleentheid ongeveer R20 miljoen tot die plaaslike ekonomie by.

Ten spyte van hierdie groot ekonomiese voordeel, ontvang ons min of geen ondersteuning van die plaaslike toerismesektor. Wat ons egter die meeste hartseer maak, is dat ons byna geen inskrywings uit Rustenburg self ontvang nie.

Ons bied hierdie wêreldklas geleentheid letterlik op Rustenburg se voorstoep aan. Dit gee jongmense die geleentheid om hul talente te ontwikkel, selfvertroue te bou en hul drome na te jaag. Oor die afgelope 25 jaar het honderde Suid-Afrikaanse deelnemers deur hierdie kompetisie internasionale blootstelling gekry, beurse ontvang en suksesvolle loopbane opgebou.

Ons het alles in ons vermoë gedoen om die gemeenskap te bereik. Ons het skole besoek, bemarking gedoen en inligting versprei. Tog bly deelname uit Rustenburg teleurstellend laag.

Ons wil daarom ’n ernstige beroep doen op ouers, skole, kultuurorganisasies, besighede en die toerismebedryf om saam met ons hierdie geleentheid te ondersteun. Rustenburg beskik oor ongelooflike talent. Kom ons gee daardie talent die kans om te skitter.

Ons nooi die gemeenskap uit om die kampioenskappe te kom ondersteun en self te sien watter geleenthede dit vir ons jeug bied. Meer inligting is beskikbaar deur die South Africa Championships of Performing Arts-toepassing af te laai, waar die volledige program en besonderhede beskikbaar is.

Ons glo steeds in Rustenburg. Ons glo steeds in sy mense. Ons hoop dat hierdie jaar die begin sal wees van groter plaaslike betrokkenheid by ’n geleentheid waarop die hele stad trots kan wees.

Frik de Lange
Ellen Roux

Address


Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27748110400

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WeShare Social Marketing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WeShare Social Marketing:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed Advertising & Marketing Company?

Share