28/04/2026
Een van DIE lekkerste projekte verlede jaar saam met Suzaan Steyn - die loods van haar potgooi-reeks *Met Almal.Oor Alles*
https://www.facebook.com/MetAlmalOorAlles
- Volg dit gerus: Met Almal Oor Alles
‘n Splinternuwe Potgooi met kundiges en interessante mense wat hulle kennis en verhale deel. Sluit by ons aan vir Reeks 1 op SPOTIFY - TinyURL.com/MetAlmalOorAlles
Both Afrikaans and English. Everyone welcome. - Suzaan Steyn (Aanbieder)