23/06/2026
✨ Testimonial Tuesday ✨
“Ek was vir kleur analise by Bianca! Wow, wat ’n eye‑opener om nou te weet watter kleure jou beste gelaatstrekke komplimenteer en watter jou dreineer. Bianca was baie vriendelik en uiters professioneel, tog het ek heel tuis en op my gemak gevoel. Dit was ’n amazing ervaring en baie leersaam. Ek kan haar dienste beslis aanbeveel!” 💕
🌸 Ontdek ook jou beste kleure en beleef die verskil met ’n professionele Kleuranalise by Bianca Leach. 🌸
📩 Bespreek jou plek vandag:
WhatsApp: 064 530 6291
E-pos: [email protected]