25/03/2026
Not every social media journey looks the same — and that’s okay 🤍
EJ Raam & Kleur is for small businesses and growing SMEs who want to show up online consistently, without feeling overwhelmed or pressured to be loud.
We’re for you if you value:
• calm, intentional content
• authentic storytelling
• steady growth over quick hacks
• support that feels human and kind
We believe social media doesn’t have to feel stressful 🌱
It can feel aligned, manageable, and even enjoyable.
If this sounds like you, you’re very welcome here.
Let’s grow — slowly, beautifully, together ✨
💬 Tell us — does this sound like your business?
--------
Nie elke sosiale-media-reis lyk dieselfde nie — en dis heeltemal okay 🤍
EJ Raam & Kleur is daar vir klein besighede en groeiende SMEs wat graag konsekwent aanlyn wil wys, sonder om oorweldig te voel of hard te verkoop.
Ons werk die beste saam met jou as jy waarde heg aan:
• rustige, doelgerigte inhoud
• egte storievertelling
• stadige, volhoubare groei
• ondersteuning wat menslik en vriendelik voel
Ons glo sosiale media hoef nie stresvol te wees nie 🌱
Dit kan voel soos iets wat pas by jou besigheid — eenvoudig, haalbaar en met sorg gedoen.
As dit soos jy klink, is jy baie welkom hier 🤍
Kom ons groei — stadig, mooi, saam ✨