Geselsnet

Geselsnet Veel meer as net eenvoudige bemarking. Ons Gesels! Bemarking wat mense laat praat.

06/11/2024

GESELSNET MAAK TOE

Ongelukkig kom GeselsNET tot 'n einde.

Die maand van November is besig so hier is wat gebeur waar in net een maand.
06/11/2024

Die maand van November is besig so hier is wat gebeur waar in net een maand.

Gedagte vir die dag.
03/11/2024

Gedagte vir die dag.

Kry julle kaartjies vroegtydig vir hierdie jaar se Liggiefees
01/11/2024

Kry julle kaartjies vroegtydig vir hierdie jaar se Liggiefees

WAT GEBEUR WAAR 📅Die een plek waar jy alles kan sien wat in the Klerksdorp omgewing (KOSH) gebeur van vandag af tot enig...
30/10/2024

WAT GEBEUR WAAR 📅

Die een plek waar jy alles kan sien wat in the Klerksdorp omgewing (KOSH) gebeur van vandag af tot enige tyd in die toekoms. 🌟

Stuur ons gerus jou advertensie via WhatsApp en dit word gratis geplaas na Maggie 📲 082 674 3166.

Maak seker jou advertensie het 'n Plek 📍, Tyd ⏰ en Datum 📆 op.

Plasing datum: 30 Oktober 2024

29/10/2024

Net so kort video van Karin Zoid wat in Klerksdorp kom kuier het, was n puik produksie en die organiseerders het baie moeite gedoen Wine Fest Klerksdorp | Karen Zoid Live & 80+ Wines FREE to Taste
~ Maggie

Hierdie gaan n groot een wees en die lekker is, dit is net vir dames! As jy nog nie jou kaartjie het nie kontak vandag n...
29/10/2024

Hierdie gaan n groot een wees en die lekker is, dit is net vir dames!
As jy nog nie jou kaartjie het nie kontak vandag nog vir Hanli Roux jy wil dit nie mis glo my!
Ons gaan lag, kuier, eet en natuurlik vir die twee awesomeste manne luister!
Ek sien julle daar, dié jaar sluit af op n baie hoē noot! ~ Maggie

28/10/2024

Solid Ground se stigters Trevor Wolmarans en Louis August Wiid het Geselsnet genooi om te beleef wat hulle graag wil hê elke persoon moet saam met hulle die gevoel ervaar, gaan loer gerus op hulle tuis blad en geniet die video wat hulle ons meer vertel... https://www.facebook.com/profile.php?id=61558747704197&mibextid=ZbWKwL
Videos is met selfoon geneem - Maggie

26/10/2024

Star Raceway

Star Raceway Klerksdorp

26/10/2024

Jy wil hier wees!

Ek is op pad na Karin se show en Riaan moet Star Raceway toe, daar is nog kaartjies beskikbaar by beide events, onthou o...
26/10/2024

Ek is op pad na Karin se show en Riaan moet Star Raceway toe, daar is nog kaartjies beskikbaar by beide events, onthou om te groet as julle ons sien!

Address

2 Carius Complex, 24 Horwitz Drive
Flamwood
2571

Telephone

+27763506221

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Geselsnet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Geselsnet:

Share