Dark Design's

Dark Design's "Unlocking creativity, one design at a time. I craft visually stunning graphics that capture your unique story and connect with your audience.

From logos and branding to social media assets and more, let's bring your vision to life."

Met Woorde en Prente – Ek's op ’n aktiewe tydperk! Ek is ’n topaanhanger vir 4 maande agtermekaar. 🎉
01/03/2026

Met Woorde en Prente – Ek's op ’n aktiewe tydperk! Ek is ’n topaanhanger vir 4 maande agtermekaar. 🎉

Goeie MoreHere, gee my wysheid, krag en liefde. Gee my uithouvermoë, en n dankbare hart.Stap saam met my deur hierdie da...
01/03/2026

Goeie More

Here, gee my wysheid, krag en liefde. Gee my uithouvermoë, en n dankbare hart.

Stap saam met my deur hierdie dag dan sal ek alles met U hulp kan vermag

Amen.

Geseënde Sondag

Met Digdagtes – Ek's op ’n aktiewe tydperk! Ek is ’n topaanhanger vir 3 maande agtermekaar. 🎉
17/02/2026

Met Digdagtes – Ek's op ’n aktiewe tydperk! Ek is ’n topaanhanger vir 3 maande agtermekaar. 🎉

Met Woorde en Prente – Ek's op ’n aktiewe tydperk! Ek is ’n topaanhanger vir 3 maande agtermekaar. 🎉
17/02/2026

Met Woorde en Prente – Ek's op ’n aktiewe tydperk! Ek is ’n topaanhanger vir 3 maande agtermekaar. 🎉

Goeie Môre Ja ek loerin omvir jou'nwonderlike dagtoe tewens
05/02/2026

Goeie Môre

Ja ek loer
in om
vir jou
'n
wonderlike
dag
toe te
wens

I'll soar!Fire your verbal arrows, slice me with your gaze, drown me in your spite, spin your tales, but like a buoyant ...
06/01/2026

I'll soar!

Fire your verbal arrows, slice me with your gaze, drown me in your spite, spin your tales, but like a buoyant breeze, I'll soar!

©Adri Niemand

Good Morning
02/01/2026

Good Morning

Delete the book of 2025 before 23:59 and start a new one on 1 January 2026 00:00
31/12/2025

Delete the book of 2025 before 23:59 and start a new one on 1 January 2026 00:00

Geseënde Kersfees
25/12/2025

Geseënde Kersfees

2026Annual Calendar (13 page, own pic on front page}Whatsapp only Anneke Marais 0796576957
15/12/2025

2026
Annual Calendar (13 page, own pic on front page}

Whatsapp only
Anneke Marais
0796576957

Good night
13/12/2025

Good night

Oggend seënMet die eerste oggendlig verwelkom ek hierdie dag met 'n stil hart. Mag ek deur die ure beweeg met sagtheid. ...
24/11/2025

Oggend seën

Met die eerste oggendlig verwelkom ek hierdie dag met 'n stil hart. Mag ek deur die ure beweeg met sagtheid. Laat my asem my kalmeer en elke tree in vriendelikheid gewortel wees.

Ek maak my arms oop om te ontvang wat myne is en vry te laat wat nie is nie.

Mag ek die eenvoudige skoonheid wat my omring raaksien en dit my siel laat voed.

Hemelse Vader

Dankie vir die oorvloedige gawe van die lewe en die asemrowende skoonheid wat ons omring. Dankie vir U voortdurende teenwoordigheid en vir die vrede om ong oundat ons weet dat U altyd naby is. Amen

Address

Groot-Brakrivier
6525

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:30 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dark Design's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share