22/09/2026
Steph & Anzelle Matriekafskeid.
ân Spesiale aand, mooi herinneringe en twee jong mense wat ân nuwe hoofstuk begin.
Van lag en pret tot oomblikke waar jy besef hoe vinnig die tyd verbygegaan het.
Mag vanaand altyd ân herinnering wees aan ân besondere tyd in julle lewe en aan die mooi pad wat nog voorlĂȘ.
Geniet elke oomblik van hierdie nuwe hoofstuk!