Ruan Christiaan Smit

Ruan Christiaan Smit lekker nuus

25/02/2026

Die man sê die situasie het buite beheer geraak halfpad teen die berg op toe sy meisie besef het sy kan nie verder nie.

25/02/2026

Enoch Godongwana se groot uitdaging in sy begrotingsrede Woensdag sal wees om die oeroue balans tussen begeerte en begroting te vind.

25/02/2026

Jaque Fourie, verdedigingsafrigter van die Leeus, het ná hul oefensessie Dinsdag bevestig dat Ruan Venter, hul Springbok-flank, op die krukkelys is.

25/02/2026

Die arbeidshof het beslis dat die hoof van die Hoërskool Heathfield in Kaapstad steeds nie kan terugkeer na sy pos nie omdat ’n appèlproses steeds hangend is.

25/02/2026

Die Afrikaanse Onderwysnetwerk is weer die hoofborg van Netwerk24 se kreatiewe-skryf-kompetisie

25/02/2026

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans het die naweek die Adam Small-fees op Pniel aangebied om die nalatenskap van dié digter en dramaturg te vier.

25/02/2026

Die Galápagos-reuseskilpad is weer op Floreana, een van die Galápagos-eilande in Ecuador, vrygelaat nadat dit in die 19de eeu daar uitgesterf het.

25/02/2026

🧷 LEES HIER: https://brnw.ch/21x0dXf

’n 56-jarige motorverkoopsman van Virginia in die Vrystaat is al langer as vier maande in die waakeenheid nadat hy vermoedelik ná ’n breukoperasie sepsis opgedoen het.

25/02/2026

Die Suid-Afrikaanse komediant Trevor Noah is van mening dat data goedkoper moet wees om jong kunstenaars te help.

25/02/2026

📌 LEES HIER: https://brnw.ch/21x0dJW

’n Student in verpleegkunde aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus was Sondag een van die eerstes op ’n ongelukstoneel waar sy ’n man bygestaan het nadat sy motor gerol het.

Address

Johannesburg
1111

Telephone

+27123123123

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ruan Christiaan Smit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share