Btt416 Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Btt416, Advertising/Marketing, Johannesburg.

08/01/2025

'Die eerste ding waaroor hy ooit gepraat het, was aanspraak.'

08/01/2025

LEES HIER: https://brnw.ch/21wPPUq

👉Ouerskap kan uitmergelend wees en om te jok is ’n maklike uitweg. Rebecca Brown skryf hoekom selfs altruïstiese leuens gevaarlik is.

08/01/2025

Suid-Afrika moet R200 miljard bestee om die lendelam spoorweë te herstel, en nog R100 miljard om waterinfrastruktuur op te knap en bottelnekke met elektrisiteit en probleme met bestuur te takel om ekonomiese groei van bo 3% per jaar te behaal.

08/01/2025

Indonesië het nou amptelik by die Brics-lande as ’n volle lid aangesluit.

08/01/2025

Die seun van die bekende skilder Esté Mostert is opgespoor nadat bykans die ganse Bloemfontein na hom gesoek het sedert hy Dinsdagoggend vroeg vermis geraak het.

08/01/2025
08/01/2025
08/01/2025

Donald Trump se verkiesingsege is gesertifiseer – presies vier jaar nadat sy ondersteuners die Kongresgebou bestorm en geplunder het.

08/01/2025

Die Amerikaanse regering het die aantal gevangenes by die Guantanamobaai-aanhoudingsentrum in Kuba met byna die helfte verminder.

08/01/2025

Die EFF het sy leiers gevra om ’n skool aan te neem sodat geen kind weggewys word weens diskriminasie of niebetaling van skoolgeld nie.

05/01/2025
05/01/2025

Hoë inflasie en rentekoerse was in 2024 die groot onsekerheid in die markte en nou is dit die aangewese president van Amerika, Donald Trump, se standpunt oor dinge soos handelstariewe.

Address

Johannesburg
688123

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Btt416 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share