14/09/2026
Kleur, Styl & Selfvertroue – Word meer van wie jy reeds is. 🌷
’n Heerlike oggend insamewerking met SAOU. Ons het gesels oor hoe die regte kleure, jou eie styl en eenvoudige grimering jou kan help om met meer sekerheid te kies én jouself met selfvertroue aan te bied.