17/10/2025
Pragtige, nederige en spontane Lirie se Matriek afskeid grimmering 🥰
Het as voorkomskonsultant ook gehelp om the bepaal watter kleur en style haar die beste sal pas. Dit was lekker om deel te wees van die spesiale dag.