07/06/2026
⏰ HERINNERING! ⏰
Het jy al ingeskryf vir die Oppikus 2026 Merch Giveaway? 🎶🔥
Moenie jou kans mis om 'n Oppikus merch hamper ter waarde van R2500 te wen nie!
🎁 Die hamper bevat:
• Oppikus Strand Cooler Bag
• Oppikus Tumbler
• Oppikus Hoodie
• Oppikus Pet
• Beperkte Uitgawe Bucket Hat vir jou gunsteling kunstenaar om te teken
👉 Om in te skryf:
✅ Deel hierdie plasing
✅ Tag 5 vriende in die kommentaar
📅 Wenner word aangekondig op 08/07/2026
📍 Prys moet afgehaal word by Oppikus Musiekfees
Sterkte! 🍀
Beelde word slegs as verwysing gebruik en mag verskil.
⏰ GIVEAWAY REMINDER! ⏰
Have you entered our Oppikus 2026 Merch Giveaway yet? 🎶🔥
Don't miss your chance to WIN an amazing Oppikus merch hamper worth R2500!
🎁 Prize includes:
• Oppikus Beach Cooler Bag
• Oppikus Tumbler
• Oppikus Hoodie
• Oppikus Cap
• Limited Edition Bucket Hat for your favourite artist to sign
👉 To enter:
✅ Share this post
✅ Tag 5 friends in the comments
📅 Winner will be announced on 08/07/2026
📍 Prize to be collected at Oppikus Musiekfees
Good luck! 🍀
Images used for reference and may differ.