03/09/2026
September - Voel soos daai "Nuwe jaar,nuwe Ek" tipe posts😅
Maar ja...
Ek kom rerig uit 'n tawwe seisoen, op 'n stadium nogals gesukkel om rerig ten volle bo uit te kom, tot iemand na aan my hart vir my gesê het dat (alhoewel) hulle nie die detail van my seisoen ken nie ek moet ophou bang wees,want al die wolwe wat my probeer "devour" het is weg. Hulle is nie meer daar nie.
Ek moes daai "obedient" stap neem, en GLO dat waarvoor ek gebid het konstant vir n jaar NIE MEER is nie. Dis weg. Dit was alles behalwe vinnig en maklik....dit was aanhou deur deur deur druk!
Daarom celebrate ek my lyf, my werk, my lewe my mense, sommer my lekker tekkies, kort klere hare wat groei, lippe wat kan getuig & gesonde siel en gees!
BEGIN SEPTEMBER SEISOEN....eks soooo reg vir jou!