Frans de Klerk - Orania Beweging

Frans de Klerk - Orania Beweging Frans de Klerk van die Orania Beweging. Vryheid vir die Afrikaner, in ons tyd!

Orania Beweging se kommunikasiespan is besig!
21/09/2026

Orania Beweging se kommunikasiespan is besig!

21/09/2026

Baie dankie! Hierdie projek vorder goed!

Besoek bou.orania.co.za en help ons om te bou!

16/09/2026

Wat is News24 se obsessie met Afrikaner-instellings?
Ek het vir Kallie Kriel gevra ...

16/09/2026

Watter video's en inhoud sal jy graag van Orania wil sien?

16/09/2026

Besempie werk hard na die reën!

Wat maak die Afrikaners daar?Hulle bou! Bo-Karoo Opleiding
15/09/2026

Wat maak die Afrikaners daar?

Hulle bou!
Bo-Karoo Opleiding

Terwyl die debat oor Orania gereeld buite die dorp woed, word daar binne sy grense voortgebou – dié keer aan ʼn volgende fase van praktiese landbouopleiding.

15/09/2026

Grasgroen lenteoggend na die reën

14/09/2026

Nuwe woonstelle word gebou by Karoosig Aftreeoord. Die inwoners hou die konstruksiespan nuuskierig dop!

11/09/2026

Klaar gewerk!
Geniet jou naweek!

11/09/2026

English version for you folks who haven't learned Afrikaans yet...

Address

136 Pêrellaan
Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Frans de Klerk - Orania Beweging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share