DTE Central

DTE Central We are a Multimedia Creative Agency.

We offer services in the following disciplines:
Photography
Videography
Digital Marketing
Traditional Marketing
Audio Management
Creative Consulting
Business Consulting
Market Research
Speech Writing

For the love of the artšŸ“øDON'T MISS OUTšŸ’†šŸ½ā€ā™‚ļø
12/02/2026

For the love of the artšŸ“ø

DON'T MISS OUTšŸ’†šŸ½ā€ā™‚ļø

08/01/2026

Piketberg FirešŸ”„

23/12/2025

Titel: Sonneblomkind
Bundel: Machobane: Ɣs Huil Bloed
Skrywer: Tevin Khara Strauss
Beskikbaar by: https://www.smashwords.com/books/view/1917814
______________________________________

ko’ Ć“s koep twie kuste biere
om Ɠs doen en late te justify
hierie klas dinge
los’ie community horrified
Ć“s doen’it mos vi’ Ć“s prinsessie
dit maak’ie abuse worth it
met bruised egos
kom bruised knuckles
met bruin oƫ as destinasie
maa’ moenie vaskyk
tien veelvoudige vlekke nie
julle focus op’ie
ve’keerde aesthetic
want kyk hoe happy lyk sy
sy ken niks oor
inheemse smart
is vasgevang in’ie rustigheid
van fauna en flora
sy’s mos Ć“s sonneblomkind

©Oorlam Publikasies

23/12/2025

Titel: Etnografie Eroties
Bundel: Kraal: My Koms en Kerk
Skrywer: Tevin Khara Strauss
Beskikbaar by: https://www.smashwords.com/books/view/1905697
______________________________________

Ć“s loep nou al ā€˜n lang pad
Ɠs wat al iewer as poppe
in glaskasse ve’toon word

Ɠs die obsessie
van’ie koloniale fallus
word al iewer geonnersoek
deur eurosentriese oƫ
wat boustof vi’ akademiese
skommel sessies ve’samel

Ć“s wat’ie kosmos bedgenoot noem
die stofpad ken van Ɠs trane
Ć“s geraamtes noem’ie wind tuiste
Ć“s soek’ie dertig silwer munstukke
om geweer en gewete te verraai nie

©Oorlam Publikasies

23/12/2025

Titel: Afriplaas
Bundel: Melanien Melancholie
Skrywer: Tevin Khara Strauss
Beskikbaar by: https://www.smashwords.com/books/1846089
____________________________________

check’ie man my dialect
uitgebrei met alle respek
hierie pyl en boog
noem Ɠs Afriplaas
gebore tussen’ie lieste en longe
van gebonde tonge
die inheemse vrou
met kind op rug
on’neem van hulle gemeenskap
het gemeenheid gevind
met’ie ontvoerdes van Madagaskar
soes kommoditeite
gelaai op slaafskepe
albei het’ie soen on’vang
van’ie siewentien swiepe
en met gebroke hanne
het’ie arbeider ā€˜n taal gekniel

©Oorlam Publikasies

14/10/2025
A woman's touchšŸ€
14/10/2025

A woman's touchšŸ€

Daai een naweek toe James Bond platteland toe gekom hetšŸ•ŗšŸ’«
14/10/2025

Daai een naweek toe James Bond platteland toe gekom hetšŸ•ŗšŸ’«

14/10/2025

Charlie's favourite angel🌹

Charlie's favourite angel🌹
14/10/2025

Charlie's favourite angel🌹

26/09/2025

Address

42 Aandblom Street
Piketberg
7320

Telephone

+27797945170

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DTE Central posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share