Tussen Kussings

Tussen Kussings Tussen Kussings is ’n intieme podcast waar Lesa & Zane gesels met mense wat 'n storie het — stories van lewe, liefde, swaarkry, drome en oorwinning.

Kom sit, tussen kussings en luister na die hartklop van mense se unieke reise.

Seisoen 3 is oppad..... Tussen Kussings !
24/07/2026

Seisoen 3 is oppad..... Tussen Kussings !

25/05/2026

Vandag vier ons een jaar van Tussen Kussings ! En raai wat.... Seisoen 3 is oppad!

Vandag is "Red die Renoster Dag" en ons kyk terug na ons heel eerste Tussen Kussings episode met Justin Terblanche, beke...
01/05/2026

Vandag is "Red die Renoster Dag" en ons kyk terug na ons heel eerste Tussen Kussings episode met Justin Terblanche, bekend as die "Rhino Whisperer", is'n 27-jarige Suid-Afrikaanse anti-stropery-bewaringsaktivis wat toegewy is aan die beskerming van die laaste vier renosters – Amanda, Brittany, Tiffany en Herbie.

Justin het sy vorige lewe verlaat om in die bos te woon, met die fokus op die beskerming van die renosters teen stropery, veral snags. Deur sy toewyding het hy aansienlike fondse ingesamel om die poging teen stropery te ondersteun en bewustheid te verhoog oor die kwesbaarheid van die oorblywende renosterbevolking.

Kouga Rhino Sanctuary Lombardini Game Farm & Events Venue
Lesa-Maré Harris Zane Brown

13 likes. "Tussen Kussings Ep 01 - Justin the Rhino Whisperer"

Address

Port Elizabeth

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tussen Kussings posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category