LloydCo

LloydCo Graphic Design | Branding | Marketing
Built with Strategy | Designed to Last
Now Open For Inquiries
View Our Work

A piece of aviation history, reimagined ✈️This custom illustration and layout was designed for Gerhard and his business ...
04/02/2026

A piece of aviation history, reimagined ✈️
This custom illustration and layout was designed for Gerhard and his business Uit De Oude Doos™, inspired by the iconic Fokker F.VIIA and the golden era of flight.
Every line, texture, and typographic choice was crafted to feel timeless, straight out of the old box, built to last.
🖋️ Custom illustration
🎨 Vintage-inspired design
®️ All artwork and designs are fully trademarked
GraphicDesign AviationArt

03/02/2026

Moet nie die geleentheid misloop om goeie genetika te bekom nie.
'n Aanwins vir enige kudde.

🌾 ALLEM BROTHERS 🌾Die trotse silo eienaars van Viljoenskroon, waar harde werk, familie en landbou bymekaar kom.’n Handel...
03/02/2026

🌾 ALLEM BROTHERS 🌾
Die trotse silo eienaars van Viljoenskroon, waar harde werk, familie en landbou bymekaar kom.
’n Handelsmerk gebou op kwaliteit, groei en vertroue.

Dankie vir die geleentheid om julle storie visueel vas te vang. 👌

12/12/2025

Thank you to all our clients and supporters this year. It has been a great pleasure working with each and every one of you!
We will be closed from 12 Dec 2025 - 10 Jan 2026. Happy Holodays!🌲🌟

😍🌈🎭💥💥🔫🎨🖌️🖍️

🐑✨ ’n Minimalistiese ontwerp wat presies vasvang wat die kliënt wou hê.Die nuwe handelsmerk vir Kubub Meatmasters weersp...
04/11/2025

🐑✨ ’n Minimalistiese ontwerp wat presies vasvang wat die kliënt wou hê.
Die nuwe handelsmerk vir Kubub Meatmasters weerspieël eenvoud, balans en trots, ’n skoon ontwerp met groot betekenis.

’n Logo met betekenis en erfenis.Ons het saam met Elandspruit Brangus gewerk om ’n handelsmerk te ontwerp wat hul storie...
13/10/2025

’n Logo met betekenis en erfenis.
Ons het saam met Elandspruit Brangus gewerk om ’n handelsmerk te ontwerp wat hul storie eer.
Hierdie ontwerp kom uit een van die konsepte wat gemaak is vir hulle besigheid.

Die boog in die ontwerp is nie net ’n vorm nie, dit verteenwoordig hul werklike brandmerk, ’n simbool van trots, kwaliteit en tradisie in die Brangus-bedryf. 🌾

’n Tydlose ontwerp vir ’n boerdery met karakter en standvastigheid.

’n Logo met erfenis en betekenis.Vir Paxton Farms het ons iets spesiaal geskep, ’n ontwerp wat hul familiegeskiedenis en...
10/10/2025

’n Logo met erfenis en betekenis.
Vir Paxton Farms het ons iets spesiaal geskep, ’n ontwerp wat hul familiegeskiedenis en liefde vir die land weerspieël.

Die Swainson’s Spurfowl, of “Chikwari”, simboliseer hul Zimbabwe-wortels en die lewe op die plaas waar dié voëls steeds rondloop. 🇿🇼❤️🇿🇦

Die warm sonsondergang bring daardie gevoel van tuiskoms en trots, net soos Paxton Farms self. 🌾

Ons het saam met Boshrivier Farm gewerk om ’n handelsmerk te skep wat hul identiteit en unieke ligging weerspieël. Weet ...
25/09/2025

Ons het saam met Boshrivier Farm gewerk om ’n handelsmerk te skep wat hul identiteit en unieke ligging weerspieël.

Weet jy? 👉 Die lyn waarop die visvanger sit, is die werklike bloulyn van die Boshrivier! 🌊✨

Soos Hannes du Plessis sê:
“Ons is baie in ons skik met ons nuwe logo. Puik werk, fantastiese diens.”

Dankie vir die vertroue, Hannes, ons is trots om deel te wees van julle storie. 🌾

🐂 Ons is trots om die nuwe handelsmerk vir Lambra Brahmane te deel! Sedert 1997 dra hulle trots hul naam – nou met ’n va...
22/09/2025

🐂 Ons is trots om die nuwe handelsmerk vir Lambra Brahmane te deel! Sedert 1997 dra hulle trots hul naam – nou met ’n vars, professionele logo wat hul storie uitbeeld. 💼

Jou handelsmerk is jou eerste indruk. Laat ons jou help om ook ’n logo te skep wat jou besigheid uniek maak en vertroue bou. 🚀

👉 Stuur vir ons ’n boodskap vandag en begin bou aan ’n handelsmerk wat blywend is!

✨ Getuigskrif ✨Dankie aan Pye Cloete Moore vir die mooi woorde: “Julle is amazing 👋😁”Ons waardeer elke kliënt wat ons ve...
18/09/2025

✨ Getuigskrif ✨
Dankie aan Pye Cloete Moore vir die mooi woorde: “Julle is amazing 👋😁”
Ons waardeer elke kliënt wat ons vertrou om hulle handelsmerk tot lewe te bring! 🐷🐑🐮

Did you know where the Afrino breed comes from?Back in the late 1960s, South Africa needed a hardy, white-woolled sheep ...
15/09/2025

Did you know where the Afrino breed comes from?

Back in the late 1960s, South Africa needed a hardy, white-woolled sheep that could thrive on tough grazing land. The solution? A careful cross of:
✨ Merino (for quality wool)
✨ Ronderib Afrikaner (for adaptability)
✨ SA Mutton Merino (for meat + fertility)

By 1976, this perfect mix was found, and on 5 February 1980, the Afrino Sheep Breeders’ Society was born. That’s how the Afrino became the proudly South African breed we know today. 🇿🇦

We’re excited to have designed the new logo for the Afrino Club, carrying forward decades of history into a fresh new chapter.

🌟 Tevrede kliënte = die beste bewys van ’n sterk handelsmerk! 🌟By Elandsdrai & Blokhuis Suffolk Stoet het ons gehelp om ...
12/09/2025

🌟 Tevrede kliënte = die beste bewys van ’n sterk handelsmerk! 🌟

By Elandsdrai & Blokhuis Suffolk Stoet het ons gehelp om ’n handelsmerk te skep wat hulle trots kan dra. 🐂🏡

’n Handelsmerk gee jou besigheid identiteit, geloofwaardigheid en laat jou uitstaan, presies soos Urbanus sê: “Vreeslik baie dankie vir al julle moeite. Eks regtig baie tevrede. Sal julle aanbeveel vir ander mense.”

Address

1 Waterberry Street
Tlokwe
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27818745013

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LloydCo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LloydCo:

Share