10/01/2024
Such an honour for Go to greta to be involved with both entities: Nuuspod and Afrikaans.radio
Van “kroeg dominee” tot bekroonde uitsaaier, Izak Du Plessis van Nuuspod is ‘n man met ‘n plan.
Coléne gesels met Izak du Plessis van Nuuspod oor sy lewensreis van regs student na dominee na sosatie sjef na toekennings bekroonde radio en TV uitsaaier. Aan kleurvolle ervarings het Izak geen tekort nie, en hy deel sy hoogte en laagtepunte met rou eerlikheid. Ons gesels ook oor die skryf van sy Boere verneuker stories, en sy “liberal turn” en hoe hy nou voel oor sy herkoms. Gooi vir jou ‘n lekker glas rooi, en kom reis saam deur die denke van die destydse “kroeg dominee”.
https://afrikaans.radio/podsendings/my-neus-in-jou-besigheid/izak-du-plessis/
Coléne druk haar neus in die besigheid van Izak du Plessis. Bekende radio en TV persoonlikheid en ook aanbieder van Nuuspod.