16/03/2026
🚗 “March Madness”
Hierdie Maart help ons besighede om hul voertuie in 24/7 mobiele advertensieborde te verander**.**
Vir ’n beperkte tyd sluit ons Voertuig-'Branding' Promo die volgende in:
✔ GRATIS ontwerp (met jou bestaande logo en kleure)
✔ 50 GRATIS lisensieskyf plakkers
✔ Professionele branding wat jou besigheid laat uitstaan waar ook al jy ry
Of jy nou ’n kontrakteur, diensverskaffer of klein besigheidseienaar is - elke rit op die pad word gratis bemarking vir jou besigheid.
✨ Ons laat die kollig op JOU besigheid skyn. ✨
📧 [email protected]