Watsenaam

Watsenaam Skakelwerk (PR), kommunikasie dienste en Bemarking vir klein besighede

05/06/2026

Jessie van Kosbaar Kombuis het onlangs met dieetkundige en gesondheidsafrigter Careen Visagie Wellbeing gesels oor die belangrike onderwerp van bejaarde voeding.

Soveel waardevolle en interessante inligting is gedeel, en ons sien daarna uit om in die komende weke nog meer hiervan met julle te deel.

🎥 Die volledige gesprek is nou beskikbaar op YouTube op die Watsenaam-kanaal: -PR

Die toekoms van PR is nie minder media nie, dit is MEER media as ooit tevore.Sosiale media het die kommunikasielandskap ...
02/06/2026

Die toekoms van PR is nie minder media nie, dit is MEER media as ooit tevore.

Sosiale media het die kommunikasielandskap verander. Vandag kan elke handelsmerk publiseer, elke werknemer 'n ambassadeur wees en elke kliënt openbare persepsie beïnvloed. Reputasies word in real-time gebou of afgebreek, en gehore verwag egtheid, deursigtigheid en betrokkenheid.

Beteken dit tradisionele media het hul waarde verloor? Glad nie. Tradisionele media bly een van die sterkste bronne van geloofwaardigheid. Maar PR gaan nie meer net oor mediadekking nie, maar dit gaan oor verhoudings, gesprekke en vertroue.

Die toekoms van PR lê in:

• EGTE storievertelling
• Gemeenskapsbetrokkenheid
• Reputasiebestuur
• Denkleierskap
• Digitale integrasie

Hoe d**k jy gaan die rol van PR oor die volgende vyf jaar verander?

Jy kyk nog vir die pampoen wat val en BOEM...  Volgende oomblik is dit ’n advertensie 🎃😅Ons leef in ’n wêreld waar ALMAL...
13/05/2026

Jy kyk nog vir die pampoen wat val en BOEM... Volgende oomblik is dit ’n advertensie 🎃😅

Ons leef in ’n wêreld waar ALMAL kan post, verkoop en aandag probeer kry aanlyn. Maar hoe meer geraas daar is, hoe duurder raak vertroue.

Skakelwerk gaan vandag oor méér as publisiteit, dit gaan oor reputasie, verhoudings, assosiasies met ander handelsmerke of idees, egtheid van waardes en vertroue.

Die handelsmerke wat gaan wen, is nie dié wat die hardste skree nie, maar dié wat eg hulself bly.

07/05/2026

Lekker dinge oppad! 🥳 .careen

22/04/2026

Ons doen nie elke dag handelsmerk skepping of vervarsing nie, maar wanneer ons dit doen, gaan ons voluit!

Vandag gee ons bietjie "lugtyd" vir die opsies wat nie gekies was nie. Soms is dit steeds sterk konsepte, net nie heeltemal in lyn met die brand se gevoel nie.

By Watsenaam glo ons jou handelsmerk moet méér wees as net mooi. Dit moet kommunikeer wie jy is, en presies weerspieël wie jy wil hê jou handelsmerk moet wees. 🔥

11/04/2026

Vir al jou bemarking en media behoeftes kontak Watsenaam! Ons gesels graag om te sien of ons met iets kan help vir jou besigheid!

Kan jy glo ons is al reeds in die tweede maand van die jaar!? Hier is so paar van die 2026 neigings om te verwag. DM my ...
02/02/2026

Kan jy glo ons is al reeds in die tweede maand van die jaar!? Hier is so paar van die 2026 neigings om te verwag. DM my indien jy n volle lys van die bronne wil hê om verder op te lees!

Waarvoor gebruik mense PR/ Skakelwerk? Skakelwerk is nie net krisis bestuur nie. Skakelwerk help jou om jou handelsmerk ...
25/03/2025

Waarvoor gebruik mense PR/ Skakelwerk?

Skakelwerk is nie net krisis bestuur nie. Skakelwerk help jou om jou handelsmerk so te kommunikeer dit ’n sterk reputasie op bou. ‘n PR-persoon werk met jou organisasie/ maatskappy se waardes, skep ‘n sterk fondasie, maak seker dat daar riglyne en waardes is waarop kliënte altyd kan staat maak en kommunikeer dit dan so deur die regte kanale.

Ietsie van alles.Wat doen Watsenaam? Ons gee om oor alle kommunikasie van jou besigheid. Ons begin by jou handelsmerk, p...
01/03/2025

Ietsie van alles.

Wat doen Watsenaam?

Ons gee om oor alle kommunikasie van jou besigheid. Ons begin by jou handelsmerk, produk en besigheid se storie, wat maak jou handelsmerk uniek en spesiaal? Daarna kyk ons hoe ons kan kommunikeer met jou ideale teikengehoor deur middel van media, Sosiale media, web en jou bemarkingstrategie. Kontak ons om te hoor hoe jou besigheid kan baat vind by Watsenaam

'n Voorspelde strategie wat 'n mens deurlopend sien vir bemarking, kommunikasie en Skakelwerk vir 2025 is GEMEENSKAP!Men...
11/02/2025

'n Voorspelde strategie wat 'n mens deurlopend sien vir bemarking, kommunikasie en Skakelwerk vir 2025 is GEMEENSKAP!

Mense wil nie net koop by jou nie, maar hulle wil inkoop op dit wat jy verteenwoordig.

Hierdie is relevant tot Sosiale media, bemarking, reputasie bestuur en skakelwerk. TikTok se verslag "What is next 2025", BrandVision Insights Publication (Feb 2025), Businessinseider.com en vele meer verwys na dit as die onderliggende motief.

Gaan lees gerus bietjie meer op daaroor en gesels met Watsenaam om te hoor hoe jy hierdie kan prakties maak vir jou besigheid! Ons hart is om besighede te help om reg te kommunikeer en die regte kanale te gebruik om by hul teikenmark uit te kom. Epos op: [email protected]

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Watsenaam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share