Boerpatat
- Home
- South Africa
- Pretoria
- Boerpatat
(33)
Address
Pretoria
0001
Telephone
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Boerpatat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Contact The Business
Send a message to Boerpatat:
Category
Boerpatat
Boerpatat is n nuwe H**p reeks wat ek begin, vir Mans, Dames, Kinders en self Babas met die doel dat jy jou eie Unieke h**p kan dra, en nie dieselfde lyk as baie ander nie.
Ek is baie opgewonde oor die nuwe Avontuur wat ek wil aanpak, en n sukses daarvan wil maak.
Dis Suiwerafrikaans, Trotsafrikaans Moedertaalafrikaans Gatskopafrikaans, want hoekom? Afrikaans is ons moedertaal, n taal waarop ons trots is, en ons praat dit met trots, so hoekom dit nie met trots dra nie.......
Met elke h**pie wat ek maak is suiwer my eie, met hier en daar n fonkel in die kabel, wat van jou maag spiere sal laat werk.