01/11/2025
Jou gaste soek sekerheid. Hulle wil weet die plek waar hulle bespreek is eg, en dat hulle met die regte persoon praat.
Ons weet, scammers is orals. Dis tyd om jou gaste én jou plek se reputasie te beskerm.
Sluit by ons aan, kry ’n professionele profiel wat wys jy is wie jy sê jy is — en word deel van ’n netwerk van akkommodasie-eienaars wat hulle gaste eerste plaas.
https://www.trust.fluxwebstudios.co.za/