Manjifique Media

Manjifique Media Enige taal-, skryf-, publikasie en bemarkingsdienste. Ook Afrikaans- en Engelse studiehulp en -metodes

25/06/2024

Kontak Karien 083 659 3276, Elani by 079 216 7591 en Janitha by 073 216 4477 as jy deel wil wees van hierdie inspirerende damesoggend waartydens Suzanne Leyden (aka "die sleeponnie" haar storie vir die eerste keer volledig vertel.

Send a message to learn more

MAAK UITSPRAAK SAAK?Môre julle. Ek staan vandag hier, hoed in die hand, om te hoor of jy nie GROOT ASSEBLIEF 'n tydjie k...
11/03/2024

MAAK UITSPRAAK SAAK?
Môre julle. Ek staan vandag hier, hoed in die hand, om te hoor of jy nie GROOT ASSEBLIEF 'n tydjie kan afknyp om hierdie vraelys in te vul nie. Voor ek my PhD kan voltooi, het ek nog 150 mense teen volgende week nodig wat hierdie meningspeiling tot aan die einde voltooi het. Die vraelys gaan oor verskillende uitsprake en wat mense se voorkeur is. Uiteindelik gaan hierdie navorsing gebruik word om n moontlike uitspraakwoordeboek te skep. Hierdie studie gaan ook help met die verbetering van Afrikaanse stemherkenningsprodukte. Die vraelys bestaan uit twaalf woorde met drie klankopnames van verskillende uitsprake elk. Dit behoort so 10 minute van jou tyd te neem. Laat weet as jy eerder wil hê ek moet die vraelysskakel na jou e-pos (dit is soms makliker op 'n rekenaar. Laat weet my onmiddellik as jy enige probleme ondervind. Baie dankie reeds vir die tyd wat jy geneem het om hierdie lang boodskap te lees. Die skakel volg hierna:
https://nwu.questionpro.com/uitspraakvoorkeure

Marlize Leyden WhatsApp 067 883 0077 of [email protected]

Niks om te doen so op 'n Saterdagoggend nie? Ek sal julle ewig dankbaar wees as julle 'n tydjie kan neem om hierdie vrae...
24/02/2024

Niks om te doen so op 'n Saterdagoggend nie? Ek sal julle ewig dankbaar wees as julle 'n tydjie kan neem om hierdie vraelys bestaande uit twaalf vrae met drie opnames van verskillende uitsprake elk, tot die einde in te vul. Dit behoort jou nie langer as tien minute te neem nie. WhatsApp my by 067 883 0077 indien julle enige probleme met die vraelys ervaar. Hier is die skakel.

https://bit.ly/Uitspraakvoorkeure

27/10/2023

Doen vandag nog aansoek!

WhatsApp Marlize by 0678830077 vir meer inligting
22/06/2023

WhatsApp Marlize by 0678830077 vir meer inligting

21/06/2023

3 bedroom with 3 en suite-bathrooms long-term rental, Sandy Point Beach Estate, beachfront, St Helena Bay. R 12 500 per month. WhatsApp 0678830077 to have a look.

3 bedroom with 3 en suite-bathrooms long-term rental, Sandy Point Beach Estate, beachfront, St Helena Bay. R 12 500 per ...
21/06/2023

3 bedroom with 3 en suite-bathrooms long-term rental, Sandy Point Beach Estate, beachfront, St Helena Bay. R 12 500 per month. WhatsApp 0678830077 to have a look

Address

20 Albatross Str
Saint Helena Bay
7390

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Manjifique Media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Manjifique Media:

Share