Wysjouvleis.com

Wysjouvleis.com Welcome to wysjouvleis.com

Online Meat Marketplace

Mooi Stukkie Vleis
Stoute Prys…
Direk van die

02/11/2022

Dié slaai smaak net soos die bekende slaphakskeentjies, maar is baie makliker om te maak.

02/11/2022

OUTYDSE SKAAPBOUD.....................................................................
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na Email: [email protected]...........................................................................
1 groot skaapboud
250 g spek
1 t fyn koljander
knippie rooipeper
2 e bruinsuiker
growwe sout
swartpeper
1 k asyn
1 k droë wyn
halwe k meelblom
olie om in te braai
1 e botter
1 e meel
Halwe k soet wyn

Vee boud met doek af. Sny spek in dun repies en stop boud daarmee.

Meng koljander, rooipeper, bruinsuiker, growwe sout en swartpeper en vryf die speserymengsel goed in die vleis.

Sit die skaapboud in ‘n groot skottel en giet die asyn en droë wyn oor.

Marineer die boud drie dae lank in hierdie mengsel. Draai dit elke oggend en elke aand om, of selfs meer dikwels. Moenie vergeet nie. Die kastrol moet op ‘n koel plek staan – in die somer in die yskas.

Die derde dag lig mens die skaapboud uit die marinade. Vee dit goed droog met papierhanddoeke en strooi die meelblom oor. Braai die boud stadig in ‘n groot kastrol op die stoof (gebruik kookolie).

As dit lekker bruin is aan alle kante word die marinade-mengsel bygevoeg. Sit die deksel op en laat die boud so stadig gaar word.

Draai af en toe om, maar wees versigtig om die vleis nie te veel te karnuffel nie, dan val alles uitmekaar.

En moenie met ‘n vurk in die vleis gaan staan en steek nie, jy wil tog nie hê al die lekker s***e moet uitloop nie!

Wanneer die boud gaar is, skep dit op ‘n opdienskottel en hou warm. Smelt die botter in ‘n pan en voeg een eetlepel meel daarby.

Roer tot dit begin verkleur, en voeg dan die soet wyn en die sous waarin die vleis gaar geword het, daarby.

Roer sodat dit nie klonte vorm nie. Die sous sal ‘n pragtige dikkerige tekstuur he. Sit die sous saam met die boud voor.
Bron: Lekker Resepte.

02/11/2022

Hoe lyk dit met 'n vadoekbroek? Sal jy so een dra?

(weeksdae 12:00-15:00) 📻
Francois Van Rensburg

02/11/2022
02/11/2022

Braai Grid XL PRO

Did You Forget to Order?Hurry up!!!This Lamb Special is of Limited Supply only 20 left.
02/11/2022

Did You Forget to Order?

Hurry up!!!

This Lamb Special is of Limited Supply only 20 left.

01/11/2022

Aranos Coetzee enjoying his Biltong and Droëwors all the way in the Uk. Aranos international Rugby player, playing for the Cheetahs and currently playing in Bath. Looking forward having you back here in the Freestate soon. You made us proud. Thank you for sharing. Geniet hom!!!











01/11/2022
01/11/2022

SKAAPSTERTJIES
Hierdie groot bederf is vinger-aflek-lekker......................................................................
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na Email: [email protected]...........................................................................
BENODIG:

30 skaapstertjies
3 heel naeltjies
sout, peper en koljander na smaak
250 ml tamatiesous
100 ml chutney
100 ml worcestersous
250 ml witwyn
1 ui in ringetjies
NOU:

Sny die ui in ringetjies in n oondvastebak. Pak die skaapstertjies daarop en geur met sout, peper en koljander. Gooi jou 3 heel naeltjies in.skaapstertjies

Meng die res van die bestandele.skaapstertjies

Gooi oor die vleis.skaapstertjies

Braai toe by 180 grade celsius vir 45 min. Maak dan oop en braai vir nog 90 minute oop. Draai die stertjies tyd tot tyd om.skaapstertjie.
Bron: Lekker Braai Resepte.

31/10/2022

RACK OF LAMB

INGREDIENTS
6 racks of lamb
2 cups mustard
1 cup breadcrumbs
2 tablespoons chopped garlic
1 tablespoon oregano
1 tablespoon rosemary
1 tablespoon mixed herbs

INSTRUCTIONS
In a mixing bowl mix the mustard, garlic, oregano, rosemary, mixed herbs and breadcrumbs.
Coat the lamb racks with the mixture and let marinade in the fridge overnight.
Wrap the tips with a piece of foil.
Braai the racks of lamb for 40 minutes or bake in the oven for 60 minutes or until desired doneness.
Serve them warm with your favorite sauce.

Address

8 Scott Street
Somerset East
5850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wysjouvleis.com posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share