Gill KLUB50

Gill KLUB50 Better together. Saam is ons beter.

Edit: New and improved version! Bestel joune vandag - hierdie trui is hier om te bly! 🎉 GROOT NUUS VIR ALLE GILL-ONDERST...
10/03/2026

Edit: New and improved version!
Bestel joune vandag - hierdie trui is hier om te bly!

🎉 GROOT NUUS VIR ALLE GILL-ONDERSTEUNERS! 🎉

Die wagtyd is verby! Ons stel met trots die amptelike Gill-skole ondersteuners truie bekend!

Nou kan elke oudleerder, ouer en ondersteuner hul Gill-trots wys – langs die sportveld, by skoolgeleenthede of sommer elke dag.

👕 Stylvol. Gemaklik. Vol Gill-gees.
Moenie uitmis nie – bestel joune vandag en wees deel van die maroon ondersteuningsgolf wat ons spanne vorentoe dryf!

📣 Slegs per bestelling beskikbaar!

Met trots gedryf deur

Met groot plesier kondig ons die aanstelling van die nuwe Klub50-komitee aan.Ons wil graag die vorige komiteelede bedank...
02/03/2026

Met groot plesier kondig ons die aanstelling van die nuwe Klub50-komitee aan.

Ons wil graag die vorige komiteelede bedank vir hul harde werk, tyd en toewyding. Julle bydrae tot Klub50 word opreg waardeer.

Baie geluk aan die nuwe komiteelede! Ons wens julle alles van die beste toe en vertrou dat julle Klub50 met entoesiasme, vars idees en samewerking sal lei.

Ons sien uit na ’n suksesvolle en opwindende tydperk saam met julle.

Sterkte en dankie dat julle bereid is om diens te lewer!

Vriendelike groete
Klub50 Bestuur

11/12/2025

Pieter Terblanche van Agrimark en Ronette Marais van KLUB50 gesels oor die Agrimark fondsinsameling. Ondersteun gerus jaarliks hierdie wonderlike inisiatief van Agrimark.

Ons sluit af met ons laaste nuusbrief vir 2025.
11/12/2025

Ons sluit af met ons laaste nuusbrief vir 2025.

18/11/2025

Gill College, an established and distinguished school with a proud tradition of excellence, is offering an opportunity to a dynamic and inspiring leader to lead the next phase of growth and development.

Volg asseblief die skakel hieronder vir meer inligting oor die skool:
https://www.gillcollege.co.za/

Bespreek jou kaartjie en kom kuier saam!
21/10/2025

Bespreek jou kaartjie en kom kuier saam!

Ons het julle hulp nodig! Swemseisoen is hier en wat is mooier as skoon, ysblou water? Daarvoor gebruik ons emmers en em...
21/09/2025

Ons het julle hulp nodig! Swemseisoen is hier en wat is mooier as skoon, ysblou water? Daarvoor gebruik ons emmers en emmers chloor! Help ons asseblief om ons swembad skoon en blou te hou deur ‘n emmer chloor te skenk. Kontak jou naaste kooperasie of kontak vir Ronette (0835057700) of Elizna (0787057599).
Deelnemende kooperasies: OVK Somerset-Oos, BKB Somerset-Oos, AgriMark Golden Valley, BKB Golden Valley en SSK Golden Valley.

We need your help! Swimming season is here and what is better than crystal clear, clean water? To achieve that, we use loads of granular chlorine! Please help us to maintain our swimming pool by donating a bucket of chlorine. Contact your nearest co-op or contact Ronette (0835057700) or Elizna (0787057599) directly to make arrangements.
Participating co-ops: OVK Somerset East, BKB Somerset East, AgriMark Golden Valley, BKB Golden Valley, SSK Golden Valley.

Jy wil nie hierdie mis nie! Bespreek nou jou kaartjie of jou stalletjie!
05/09/2025

Jy wil nie hierdie mis nie! Bespreek nou jou kaartjie of jou stalletjie!

It is time for interschools! Good luck to each and every team.  Be respectful and have fun!
07/08/2025

It is time for interschools! Good luck to each and every team. Be respectful and have fun!

The AWSUM Special Edition covers the exciting derby between Cradock High School and Gill College. Whether you're a proud supporter, parent, or sports fan, this

Ons deel graag ons nuutste nuusbrief! Lekker lees!
28/07/2025

Ons deel graag ons nuutste nuusbrief! Lekker lees!

Our latest newsletter to start the week off good.
08/06/2025

Our latest newsletter to start the week off good.

Beperkte spasie - bespreek sommer vandag!
19/05/2025

Beperkte spasie - bespreek sommer vandag!

Address

Somerset East

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gill KLUB50 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share