08/05/2026
"Vier van ons leerders (Rico Lottering, Juwaygan Losper, Liam Nyirongo en Marilee Marks) is besig om agter die skerms te werk by die Proscenium Dramakompetisie in Kaapstad..." - Hoërskool Okiep.
Vier van ons leerders (Rico Lottering, Juwaygan Losper, Liam Nyirongo en Marilee Marks) is besig om agter die skerms te werk by die Proscenium Dramakompetisie in Kaapstad. Hier kry hulle blootstelling aan produksievaardighede wat hul werelde oop maak vir die geleenthede na skool.
Mag die geleentheid vir julle groei en ontwikkeling beteken. Geniet elke oomblik.