19/05/2026
📢 WERK GESOEK 📢
35-jarige dame is dringend op soek na werk.
Sy is bereid om enige werk te doen en is altyd bereid om nuwe dinge te leer.
✔️ Baie goed met administrasie
✔️ Lief daarvoor om te organiseer en te herorganiseer
✔️ Sagte, kalm persoonlikheid
✔️ Hardwerkend en betroubaar
Indien u bereid is om haar ‘n kans te gee, kontak asseblief Madeleen by:
📞 +27 62 410 3475