MacPac Namibia

MacPac Namibia Super MacPac fish with confidence

13/04/2024
24/09/2023
Wat 'n baie lekker naweek by die dam. Ons het weer gehengel met die nuwe Bombooster voer en dis tog so lekker om te weet...
13/07/2023

Wat 'n baie lekker naweek by die dam. Ons het weer gehengel met die nuwe Bombooster voer en dis tog so lekker om te weet almal gaan vis vang, dis net hoe goed die voer saam gestel is. Uitstekkende kleur en geur, presies wat die vis soek. Dankie aan almal wat die naweek saam met ons dit geniet het, dit was so lekker ons vergeet van die bitter koue. Bomb booster van Super MacPac.

Address

Mariental
9000

Telephone

+264812687652

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MacPac Namibia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MacPac Namibia:

Shortcuts

Share