Dayton Runolfsson

Dayton Runolfsson Die nuutste nuus van die Afrikaners!

03/14/2025

Die nuutste nuus van die Afrikaners!

03/14/2025
03/14/2025

Die polisie in die Oos-Kaap het bevestig ’n 47-jarige man is Vrydagoggend buite die Hoërskool Cillié in die misdaadgeteisterde Gqeberha doodgeskiet.

03/14/2025
03/14/2025

LEES HIER: https://brnw.ch/21wRkm7

⛽️ || As die petrolprys vandag kon verander, sou dit baie naby aan ’n rand per liter goedkoper geword het.

03/14/2025

🔗LEES DIT HIER: https://brnw.ch/21wRkj4

👉Lams- en skaapvleis is 'n luukse. Dit is ongelukkig een van die ongewenste werklikhede daarvan om 'n Suid-Afrikaanse verbruiker te wees.

a) Koop ek dit glad nie.

b) Koop ek dit minder.

c) Kyk ek na alternatiewe opsies.

d) Raak dit my glad nie.

03/14/2025

Geborg || Elke sappige lamtjop het ‘n storie. Nou bring Saai (die SA Agri Inisiatief) en Lamb Champs die storie agter skaapboerdery na jou binnekamer met Lamb Champs: Die hart en siel van skaapboerdery. Dié TV-reeks, aangebied deur Minki van der Westhuizen, volg ses skaapboere van oor Suid-Afrika heen wat met trots en passie boer. Dit word van 16 Maart om 10:00 af op kykNET (DStv kanaal 144) uitgesaai.
Word deel van die reis – ontmoet die mense agter die lamsvleis!

👉 https://bit.ly/3DKYj6v

03/14/2025

LEES HIER: https://brnw.ch/21wRkdh

Die 30 mense in die noorde van Pretoria wat ’n Staphylococcus-infeksie het, is geen rede tot kommer nie.

03/14/2025

Markte wêreldwyd het getuimel nadat pres. Donald Trump van Amerika Donderdag gedreig het om tariewe van 200% op wyn, sjampanje en ander alkoholiese drankies uit Europese Unie-lande in te stel.

03/14/2025

▶️ KYK - EPISODE 4 || Wat het padelbane, onwettige diamante, verbrokkelde verhoudings en ’n Ponzi-kripto-skema in gemeen?

🔗 https://brnw.ch/21wRk7m

03/14/2025

Vir mense wat sukkel met beweeglikheid kan alledaagse dinge soos gaan sit en opstaan, uitdagend wees. Gesondheidstoestande wat die gewrigte, spiere of algehele krag aantas kan in baie gevalle jou gemak, veiligheid en onafhanklikheid beïnvloed.

03/14/2025

Address

Los Angeles, CA

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dayton Runolfsson posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dayton Runolfsson:

Share