Virginia Emard

Virginia Emard Die nuutste nuus oor Afrikaners! We will provide you with our best services. Looking forward to your use

02/05/2025

Die nuutste nuus oor Afrikaners!

02/05/2025
02/05/2025

Hy wil dit onomwonde stel dat niemand in Suid-Afrika se eiendom gekonfiskeer sal word nie en daar sal geen grondgrype in die land plaasvind nie, sê Dean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur.

02/05/2025

LEES MEER HIER: https://brnw.ch/21wQsGw

Alison Botha (56) se twee verkragters en aanvallers, Frans du Toit (ook nou 56) en Theuns Kruger (55), wat op parool vrygelaat is nadat hulle meer as 28 jaar van hul lewenslange vonnisse uitgedien het, is Maandagaand weer in hegtenis geneem.

02/05/2025

'Ek is jammer ek het ongevoelig geklink.'

02/05/2025

🔊🔗LUISTER HIER: https://brnw.ch/21wQtbh

👉Francois Williams en Heinz Schenk bespreek dinge in die sakewêreld en enigiets anders.

Stefani Terblanche, nuwe lid van Netwerk24 se sakespan, is vandeesweek hul gas en sy vertel meer oor die Chinese KI-sensasie DeepSeek. En trou is nie perdekoop nie, maar wel witgoud-koop.

02/05/2025
02/05/2025

LEES HIER: https://brnw.ch/21wQtso

👉Van al die mens se rituele – ’n doop, aanneming en voorstelling in die ou NG Kerk, gradeplegtigheid, of huwelikseremonie – is die begrafnis die beste een om by te woon.

02/05/2025
02/05/2025
02/05/2025

Address

Los Angeles, CA

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Virginia Emard posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share