01/09/2026
β¨ Laat jou idees met draad en steke lewe kry! π§΅π
Van persoonlike klere en werksdrag tot unieke geskenke, sleutelhouers en pragtige huisdekor β ek maak dit persoonlik, spesiaal en uniek aan jou. πΈ
πͺ‘ Linβs Embroidery and Sewing Creations
π Custom β’ Personal β’ Unique
Het jy βn idee wat jy graag wil laat borduur of naaldwerk? Stuur gerus vir my βn WhatsApp! π²
084 240 1632