Twee Seuns Suffolks

Twee Seuns Suffolks Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Twee Seuns Suffolks, Barkly East.

Suffolk Stoet ramme en ooie beskikbaar van die plaas af van Junie maand!! First come first surve!! Kontak my direk 07231...
29/04/2026

Suffolk Stoet ramme en ooie beskikbaar van die plaas af van Junie maand!! First come first surve!! Kontak my direk 0723132232 Tjaart

Bietjie suffolks en plaas!! Dankbaar!!
28/03/2026

Bietjie suffolks en plaas!! Dankbaar!!

Hier is ons span vleismasjien ramme vir ons veiling die 30ste Januarie!! Hier is n ram vir elke ou van stoet tot kommers...
15/01/2026

Hier is ons span vleismasjien ramme vir ons veiling die 30ste Januarie!! Hier is n ram vir elke ou van stoet tot kommersieel!! Ramme is reg vir hulle nuwe huise!! Al die nodige toetse is gedoen op hulle!!

Die belangrike deel is gedoen!! Die ramme is getoets vir vrugbaarheid en brucelose!! Al die ramme se saad lyk baie goed ...
12/01/2026

Die belangrike deel is gedoen!! Die ramme is getoets vir vrugbaarheid en brucelose!! Al die ramme se saad lyk baie goed wat op die veiling kom!!

Veilings ramme kry n lekker poeding vir die dag!! Ons groep is nog lekker groot ons kyk na ons kopers en wil die jaar 70...
09/12/2025

Veilings ramme kry n lekker poeding vir die dag!! Ons groep is nog lekker groot ons kyk na ons kopers en wil die jaar 70 suffolk ramme op ons veiling sit einde Januarie!! Beplan jou parings en kom koop daai bakkie vol!!

Ons is trots om met goeie pryse weg te stap by ons jaarlikse Landbou dag se slaglamkompetisie!! Daar was 120 lammers wat...
04/12/2025

Ons is trots om met goeie pryse weg te stap by ons jaarlikse Landbou dag se slaglamkompetisie!! Daar was 120 lammers wat deelgeneem het en 7 verskillende rasse!! Die Suffolks en Dormers het maar net weer gewys daar is nie slaglammers wat by hulle kom nie!! Ons wag nou vir die uitslae op die hak!! DankbaarπŸ™πŸΌπŸ™πŸΌπŸ™πŸΌπŸ™πŸΌ

17/10/2025
Klipharde jong suffolk ramme beskibaar op ons Parys veiling die 18de Oktober by die Afridome moet dit nie mis nie!! Hier...
07/10/2025

Klipharde jong suffolk ramme beskibaar op ons Parys veiling die 18de Oktober by die Afridome moet dit nie mis nie!! Hier is ook 25 suffolk ooie op die veiling kom geniet die dag saam ons!

Ons is trots om aan te kondig dat Twee Seuns Suffolks op 4 Oktober aan ons 20ste Nasionale Veiling gaan deelneem! πŸ‘βœ¨Vir ...
24/09/2025

Ons is trots om aan te kondig dat Twee Seuns Suffolks op 4 Oktober aan ons 20ste Nasionale Veiling gaan deelneem! πŸ‘βœ¨

Vir hierdie spesiale mylpaal het ons 11 van ons heel beste ooitjies uit ’n groep van 250 vervangingsooie uitgesoek – net vir hierdie geleentheid. Dit is beslis ons beste aanbieding nΓ³g, en ons sien uit om hierdie genetika met jou te deel!

πŸ“… Datum: 4 Oktober
πŸ“ Geleentheid: Suffolk Nasionale Veiling

Kom wees deel van hierdie hoogtepunt – ons kan nie wag om jou daar te sien nie!

22/09/2025

Address

Barkly East

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Twee Seuns Suffolks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Twee Seuns Suffolks:

Share