Kozmo Design & Print

Kozmo Design & Print Ons is 'n familie besigheid, wat 'n reeks verskillende ontwerp en druk dienste verskaf. Ons kan byna

Ek het soooo lanklaas gepost. Soos meeste seker weet, is KDP se regterhand (myne natuurlik ook) al amper 11 maande in Am...
16/10/2025

Ek het soooo lanklaas gepost. Soos meeste seker weet, is KDP se regterhand (myne natuurlik ook) al amper 11 maande in Amerika, besig om te boer.

Tommy-Leary Moss ons mis jou. Ek moes so baie leer. Sonder jou hulp, raad en soms wat jy inspring en dinge, deur middel van TeamViewer, red... sou ek nie kon byhou nie. Dankie daarvoor.

Ek plaas foto's van onlangse takies wat suksesvol afgehandel is.

Dankie ook aan Willie wat altyd bereid is om te help, as my hande en kennis ʼn bietjie min raak.

Persoonlike kalenders @ R180 elk.
17/05/2025

Persoonlike kalenders @ R180 elk.

Hier is een vir al die H2A mans en dames wat so baie opoffer en hard werk in Amerika. R180 elk. Langmou en kortmou hemde...
30/10/2024

Hier is een vir al die H2A mans en dames wat so baie opoffer en hard werk in Amerika. R180 elk. Langmou en kortmou hemde beskikbaar.

Kyk net hier. Die moontlikhede is eindeloos.
21/03/2024

Kyk net hier. Die moontlikhede is eindeloos.

Okay dis nie iets waar aan ek gewoond is nie maar ek kom vra hulp van enige iemand wat kan help. My laser masjien se CO2...
18/02/2024

Okay dis nie iets waar aan ek gewoond is nie maar ek kom vra hulp van enige iemand wat kan help. My laser masjien se CO2 tube het geblaas en ek kan noe bekostig om dit reg te maak nie en dis my daglikse inkomste wat my deur die maand en jare dra. As enige iemand kan help sal die opreg waardeur word.

As an advocate for small businesses and the sister of the owner of this small business. I aim to kickstart a crowdfunding campaign on behalf of a small business

Trofees vir onlangse prysuitdelings.
04/11/2023

Trofees vir onlangse prysuitdelings.

Liefde by die Dam double trouble.
04/11/2023

Liefde by die Dam double trouble.

Ons bakkie kry n nuwe baadjie.
04/11/2023

Ons bakkie kry n nuwe baadjie.

Hout-ringe gemaak vir HS Bellville se Wynveiling-dekor.
17/08/2023

Hout-ringe gemaak vir HS Bellville se Wynveiling-dekor.

Maak leertyd speeltyd... of speeltyd leertyd.
04/06/2023

Maak leertyd speeltyd... of speeltyd leertyd.

R75Vadersdag is om die draai...Ons maak geskenk-boksies 28cm x 9cm x 5cm. Bederf pa en oupa met ietsie spesiaal binne. M...
23/05/2023

R75

Vadersdag is om die draai...
Ons maak geskenk-boksies 28cm x 9cm x 5cm.
Bederf pa en oupa met ietsie spesiaal binne. Miskien biltong en droeëwors, sy gunsteling sweets of dalk ñ das.

Whatsapp bestellings na 0824545771 of inbox my.

Address

5 La Cotte Street
Bellville
7530

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kozmo Design & Print posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kozmo Design & Print:

Share