Forest Heart - Stationery & Stickers

Forest Heart - Stationery & Stickers Stationery design & stickers

13/12/2022

Hi all you beautiful people! With great excitement (and some sadness) I want to let you all know we are moving to Australia just before Christmas. Unfortunately I will not be able to do any stickers (obviously 😜) but any digital work I will still be able to do.
I will still be available through emails: [email protected] 🌿

I wish you all the most BEAUTIFUL Christmas and may you all feel the grace and peace only our Heavenly Father can give.

THANK you all for your great support and trust in me while I lived my dream in being creative 🌼
Much love!

2010……2022We’ve grown in numbers but also in life experience and deeper friendships. Love you all forever ♥️
20/02/2022

2010……2022
We’ve grown in numbers but also in life experience and deeper friendships. Love you all forever ♥️

Dankie Liewe Vickie vir die mooiste dinosaur 🦕 koekies vir Leia se 6de verjaarsdag! Kontak haar gerus by 083 959 3005 vi...
11/02/2022

Dankie Liewe Vickie vir die mooiste dinosaur 🦕 koekies vir Leia se 6de verjaarsdag! Kontak haar gerus by 083 959 3005 vir bestellings.

Birthday stickers 🎂🎈🎉
07/02/2022

Birthday stickers 🎂🎈🎉

Dit was heerllik om saam met jou te werk Baskiti - ek hoop jou besigheid BLOOM nog meer in die nuwe jaar! Gaan loer biet...
16/12/2021

Dit was heerllik om saam met jou te werk Baskiti - ek hoop jou besigheid BLOOM nog meer in die nuwe jaar! Gaan loer bietjie, hulle maak die mooiste goed!!

Daar is nog tyd tot Woensdag 22 Desember om "customized" boek labels vir die skool boeke te bestel.  Laat weet my so gou...
16/12/2021

Daar is nog tyd tot Woensdag 22 Desember om "customized" boek labels vir die skool boeke te bestel. Laat weet my so gou moontlik sodat ek bestellings kan afhandel 😊💛 DANKIE!!
R90 'n stel van 24 labels - 10x4.5cm.

Ek LOVE hierde reënboog tema! Raak altyd excited as iemand dit bestel 🌈
02/12/2021

Ek LOVE hierde reënboog tema! Raak altyd excited as iemand dit bestel 🌈

Made some custom designed name tags this week for a birthday party. Love how it came out - it feels like summer!
02/12/2021

Made some custom designed name tags this week for a birthday party. Love how it came out - it feels like summer!

Hi julle 💛Hier is net weer die details vir die markie Saterdag.Adres is: Postma Straat, Oakdale - op die veld net agter ...
02/12/2021

Hi julle 💛
Hier is net weer die details vir die markie Saterdag.

Adres is: Postma Straat, Oakdale - op die veld net agter die Bellville Vallei NG Kerk.
Dit begin 9h tot 14h.

Hoop om 'n paar bekende gesigte daar te sien 😊

Klein nota-boekies nou beskikbaar. Omdat ons mamma’s altyd lysies het en my lysies raak altyd weg…hou die een sommer in ...
02/12/2021

Klein nota-boekies nou beskikbaar.
Omdat ons mamma’s altyd lysies het en my lysies raak altyd weg…hou die een sommer in jou handsak 😀
Slegs R15 elk!

*Wees gereed vir AL die goedjies wat gemerk moet word wanneer die nuwe skooljaar weer begin! *Bestel sommer nou voor die...
26/11/2021

*Wees gereed vir AL die goedjies wat gemerk moet word wanneer die nuwe skooljaar weer begin! *

Bestel sommer nou voor die ergste rush kom!

🌿Alle VINYL bestellings🌿
Laaste bestellings moet asseblief teen 17 Desember 2021 geplaas word.

Laaste aflewerings/optel sal 21 Desember 2021 wees.

2022 PRODUKSIE BEGIN
17 Januarie 2022.

💛💛Lekker julle!💛💛
Sien uit om van julle te hoor!

Bestellings via WhatsApp 0844334252 of epos [email protected]

Ek het dit SO geniet om aan hierdie projek te werk - en die grootste rede - omdat ek dit vir 'n beautiful vriendin Migno...
18/11/2021

Ek het dit SO geniet om aan hierdie projek te werk - en die grootste rede - omdat ek dit vir 'n beautiful vriendin Mignon Dry kon doen! Ek het haar ontmoet in Stellenbosch (dankie Jannes Dry) en nou is sy al die pad in Tzaneen 😊
Big things ahead vir jou!!⭐

Address

Bellville
7530

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Forest Heart - Stationery & Stickers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Forest Heart - Stationery & Stickers:

Share