17/10/2024
Hoop nie julle ken hom nie. Hy het geld van my besigheid gevat R 6000 en nou kan ek dit nie terug kry nie want my prokureur moet met hom praat. Dit is nou jou oudste broer wat soos n skool kind is. Hy het my geld op gevreet en te arm om my terug te betaal. As enige iemand my sy adres kan gee sal ek dit so waardeur. Die slap n??? Wil dit nie eers vir my gee dat hulle hof brief kan aflewer nie. 5 jaar terug selfde gedoen met R 5000 maar dit afgeskryf nadat hy af gedank is by sy x werk. Ook sy verlofde weier om hulle adres te gee. Miskien is hulle kop en een mis. Al wat ek soek is my besigheid geld of jou adres. Hou op om so slap g*t skelm te wees. Wees n man en nie n lafaart nie. Het beter verwag. As daar nog iemand is wat hy geld by gevat het. Kontak my op 0817947754 kom ons maak hom famous. Gideon van Der Gideon Vd Schyf
Managing Derector
Of SOS Entertainment
Bynaam Arther King.
My nr 0817947754
MAAK HOM FAMOUS