Hartsedinge

Hartsedinge Upcycling of old furniture
Upholstery
Custom gifts
Craft classes and more....

πŸ’™πŸŒΏ  Niks soos ’n vars baadjie om nuwe lewe te bring nie! πŸŒΏπŸ’™Ons het hierdie ou gunsteling vars oorgedoen met 'n mooi blou...
09/11/2025

πŸ’™πŸŒΏ Niks soos ’n vars baadjie om nuwe lewe te bring nie! πŸŒΏπŸ’™
Ons het hierdie ou gunsteling vars oorgedoen met 'n mooi blou en ’n sagte blompatroon en sommer nuwe ottomans gemaak om by te pas! 😍
Nou’s hulle ’n perfekte paartjie, reg vir nog baie sit en gesels. β˜•πŸ’¬

✨ Nuwe baadjies, nuwe lewe! πŸ’«Die drie stukke het  bietjie Hartsedinge-liefde gekry πŸ’• πŸŒΏβ˜•
08/11/2025

✨ Nuwe baadjies, nuwe lewe! πŸ’«
Die drie stukke het bietjie Hartsedinge-liefde gekry πŸ’• πŸŒΏβ˜•

Gister was dit net ’n deur… vandag stap jy sommer reguit tuin toe πŸŒΏπŸ’šOns het bietjie kreatief geraak met  Grys Textured D...
19/10/2025

Gister was dit net ’n deur… vandag stap jy sommer reguit tuin toe πŸŒΏπŸ’š
Ons het bietjie kreatief geraak met Grys Textured Decoupage Paper – en kyk nou net die verskil! 😍

Dis ongelooflik wat ’n bietjie tekstuur en inspirasie kan doen ✨
Wat d**k julle van ons nuwe deur-na-die-tuin-look? πŸ˜„

07/10/2025
07/10/2025

πŸ› οΈ Ons by Hartsedinge was darem nie lui die laaste tyd nie!

Van opknappings tot nuwe projekte – ons hande was vol en ons harte vol dankbaarheid. πŸ’ͺ❀️

As ’n klein besigheid leef ons van mense se vertroue en ondersteuning, en dit beteken regtig baie vir ons.

Dankie aan almal wat saam met ons pad stap en ons werk moontlik maak πŸ™
Kyk gerus na die voor en na foto’s hieronder – dis altyd lekker om te sien hoe dinge bymekaar kom πŸ‘‡


✨ Voor & NΓ‘! ✨Ons het hierdie stylvolle retro bankie ’n splinternuwe voorkoms gegee – van oud en verslete na vars, moder...
07/10/2025

✨ Voor & NÑ! ✨
Ons het hierdie stylvolle retro bankie ’n splinternuwe voorkoms gegee – van oud en verslete na vars, modern en gemaklik! πŸ’«
Elke stuk word met sorg herstel en herstoffeer om sy oorspronklike karakter terug te bring.

πŸ“ž Kontak Hartsedinge vir jou eie meubelherstoffering of opknapping.
Laat ons jou ou meubels weer nuut laat voel! πŸͺ‘πŸͺ‘

Ons het hierdie ou houtkassie met bypassende bedkassie ’n nuwe lewe gegee met sagte kleure, unieke handvatsels en ’n str...
05/10/2025

Ons het hierdie ou houtkassie met bypassende bedkassie ’n nuwe lewe gegee met sagte kleure, unieke handvatsels en ’n strandhuisgevoel.
Dis ongelooflik wat ’n bietjie verf, inspirasie en 'n GRYS Textured Decoupage Papier kan doen!”
Getransformeer met liefde πŸ’•


Nou lyk hy sommer weer soos ’n stylvolle nuwe sitplek – reg vir nog baie jare se kuier en koffie! β˜•πŸ›‹οΈ
15/09/2025

Nou lyk hy sommer weer soos ’n stylvolle nuwe sitplek – reg vir nog baie jare se kuier en koffie! β˜•πŸ›‹οΈ

Met ’n bietjie liefde en ’n nuwe grys baadjie het die kombuisstoele weer g***s gekry – van oud en verweer na nuut en sty...
29/08/2025

Met ’n bietjie liefde en ’n nuwe grys baadjie het die kombuisstoele weer g***s gekry – van oud en verweer na nuut en stylvol! πŸͺ‘βœ¨
Nou’s hulle weer reg vir lekker kuier om die tafel. 🍽️

’n Bietjie liefde, nuwe materiaal en tadaaa! β€” van afgeleef na stylvol in ’n oogwink! ✨🀩πŸͺ‘
26/08/2025

’n Bietjie liefde, nuwe materiaal en tadaaa! β€” van afgeleef na stylvol in ’n oogwink! ✨🀩πŸͺ‘

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27723594013

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartsedinge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hartsedinge:

Share