25/06/2026
"JY SAL MY NIE GLO NIE", kuier hierdie jaar by die Vrystaat Kunstefees.
In die produksie vertel Pietman Geldenhuys van al die absurdhede wat hy in die praktyk ervaar het in 'n lewe op die pad saam met musikante en storievertellers. Hy deel van hierdie stories en musiek op Vrydag 10 Julie 2026 (11h30) en Saterdag 11 Julie 2026 (19h00) by die OFM Odeion.
Kaartjies beskikbaar by
🎟️https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1592225460
story