03/09/2026
Ons prinses is vandag 3 maande💙🤍
- jy love jou handjies suig
- jy is super vriendelik
- jou ogies mis niks
- jy het die eerste keer uit jou magie gelag
- Mila bly jou favorite 🐕
- ons word net liewer vir jou 😍