Birth Buddy Bloemfontein

Birth Buddy Bloemfontein Birth Buddy is 'n unieke geboorte aankondiging. Elke speelding word met liefde handgemaak en baba se besonderhede word daarop geborduur.

Elke speelding word met liefde handgemaak en baba se besonderhede word daarop borduur.

Skapies gemaak vir 'n tweeling wat baie vroeg gebore is. Hulle is nog steeds in die hospitaal. Prys is R250/elk koerier ...
06/03/2023

Skapies gemaak vir 'n tweeling wat baie vroeg gebore is. Hulle is nog steeds in die hospitaal. Prys is R250/elk koerier buite Bloemfontein uitgesluit. WhatsApp 079 633 1059

Bokkie gemaak vir klein Eliana. Prys R350-00 koerier buite Bloemfontein uitgesluit. WhatsApp 079 633 1059
06/03/2023

Bokkie gemaak vir klein Eliana. Prys R350-00 koerier buite Bloemfontein uitgesluit. WhatsApp 079 633 1059

Na al die jare wat ek Birth Buddies maak kon ek uiteindelik 1 maak vir my eie kleinkind. Wat 'n wonderlike voorreg om Ou...
09/02/2023

Na al die jare wat ek Birth Buddies maak kon ek uiteindelik 1 maak vir my eie kleinkind. Wat 'n wonderlike voorreg om Ouma te kan wees.

30cm olifantjie gemaak in die kleur van jou keuse. R250-00 koerier buite Bloemfontein uitgesluit.WhatsApp Nelie 07963310...
19/08/2021

30cm olifantjie gemaak in die kleur van jou keuse. R250-00 koerier buite Bloemfontein uitgesluit.

WhatsApp Nelie 0796331059

'n Muis gemaak van 'n baba se klere. R250-00 koerier buite Bloemfontein uitgesluit.WhatsApp Nelie 0796331059
19/08/2021

'n Muis gemaak van 'n baba se klere. R250-00 koerier buite Bloemfontein uitgesluit.

WhatsApp Nelie 0796331059

30cm olifantjie gemaak in die kleur van jou keuse - R250-0035cm hasie gemaak in die kleur van jou keuse - R275-00Koerier...
19/08/2021

30cm olifantjie gemaak in die kleur van jou keuse - R250-00
35cm hasie gemaak in die kleur van jou keuse - R275-00

Koerier buite Bloemfontein uitgesluit.

WhatsApp Nelie 0796331059

Address

Bloemfontein
9300

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Birth Buddy Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share