27/05/2026
Vadersdag t-hemp ontwerpe nou beskikbaar!
Maak hierdie Vadersdag ekstra spesiaal met unieke Afrikaanse t-hemp ontwerpe vir Pappa, Oupa en die braai-legendes!
✔️ Hoë kwaliteit, 300dpi PNG ontwerpe
✔️ Gereed vir drukwerk
✔️ Perfek vir DTF & sublimation
✔️ Afrikaans ontwerpe met persoonlikheid
✔️ Ideaal vir geskenke of jou klein besigheid
Hierdie stelle bevat verskeie unieke ontwerpe wat perfek is vir:
👨👧 Pappas
👴 Oupas
🔥 Braai meesters
🎁 Persoonlike geskenke
Beskikbaar op die website: www.pixelperfectbloem.co.za