20/07/2020
Die manne agter die Bloem Barbarians💪🏼💪🏼🏈🏈
Dis n unieke span wat in Bloemfontein is. Gestig in 2018. Maar as gevolg van Covid19 sal ons die jaar nie kan speel nie. Dit is n span wat uit jong manne bestaan wat F.S. op /13 verteenwoordig het , 19 van hulle en 1 jong man wat die beste /12 is. So die jong man kan dan 2 jaar speel vir die Bloem Barbarians. Dit is n span wat totaal geborg word. GEEN ONKOSTE VIR DIE OUERS NIE!!! Ons hoop om in 2021 weer te kan speel💪🏼💪🏼