LekkerVleis

LekkerVleis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from LekkerVleis, Advertising/Marketing, Bloemfontein.

Rowwe Jan Sous in aksie by die Pienaar huis🥩Daar is geen prys, op
17/01/2019

Rowwe Jan Sous in aksie by die Pienaar huis🥩

Daar is geen prys, op

17/01/2019

Alles op ons lys bevat vleis🥩
Die lewe is te kort om te kla oor nuttelose probleme en bekommer oor wat die Saterdag kuierspan moet eet. Of dit nou vir jou beste vriend se niggie se beste skoolmaat se neef se troue is of net om die jaar goed af te sluit, ons maak seker jy kry kwaliteit.

Ons by LekkerVleis maak seker jy put waarde uit tydlose samesyn met vriende en familie terwyl ons jou meester maaltyd voorberei.

Met ‘n keuse van ons drie unieke geursouse is opwinding en ‘n makietie op jou tong net ‘n oproep ver.

Epos gerus na [email protected] vir ‘n kwotasie of verdere navrae.

Daar is geen prys, op

Address

Bloemfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LekkerVleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LekkerVleis:

Share