Piekfijn - Ontwerp & Handgemaak Pty Ltd

Piekfijn - Ontwerp & Handgemaak Pty Ltd 📍Bloemfontein gebasseer. Paint & Sip | Grafiese Ontwerp | Partytjie Drukwerk

Amandelbloesem | Van GoghBloemfontein! Kom geniet hierdie lieflike aand saam met ons! Moenie sloer nie - beperkte plekke...
19/06/2026

Amandelbloesem | Van Gogh
Bloemfontein! Kom geniet hierdie lieflike aand saam met ons! Moenie sloer nie - beperkte plekke beskikbaar.

Ons heel laaste Rooi Granaat was ‘n hoogtepunt! Almal het só goed gedoen, en is daar weg met ‘n gevoel van ‘Ek het dit r...
16/06/2026

Ons heel laaste Rooi Granaat was ‘n hoogtepunt! Almal het só goed gedoen, en is daar weg met ‘n gevoel van ‘Ek het dit reg gekry!’. Bespeek jou verjaarsdag, spanbou of verfkuier vandag!

14/06/2026

🙌

09/06/2026
Hierdie was net een van daardie aande om te hou… ‘n Besonderse groep bymekaar, almal het hulself oortref!! My hart was p...
08/06/2026

Hierdie was net een van daardie aande om te hou… ‘n Besonderse groep bymekaar, almal het hulself oortref!! My hart was propvol en ek glo elke gas sn ook.

Fichies Damesaand 2026! Wat ‘n vrolike fees. 120 vroue wat ‘n aandjie uit geniet, herlaai en net weer hulself in hul vri...
06/06/2026

Fichies Damesaand 2026! Wat ‘n vrolike fees.

120 vroue wat ‘n aandjie uit geniet, herlaai en net weer hulself in hul vriendskappe ook vind.

Ons maak weer so! Onthou - ons reis graag na jou dorp!

Daar is enkele plekke oop vir Saterdag. Daag jouself uit en kom geniet ‘n heerlike Paint & Sip saam met ons! Marisa | 07...
04/06/2026

Daar is enkele plekke oop vir Saterdag. Daag jouself uit en kom geniet ‘n heerlike Paint & Sip saam met ons! Marisa | 0718260428

‘I would like to paint as the bird sings’ - Claude Monet
04/06/2026

‘I would like to paint as the bird sings’ - Claude Monet

‘n Pragtige sononder in die woestyn. ‘n Heerlike ontspanne tema - en elke vrou wat uitstap was trots op haar kunswerk! D...
03/06/2026

‘n Pragtige sononder in die woestyn. ‘n Heerlike ontspanne tema - en elke vrou wat uitstap was trots op haar kunswerk! Dit was ‘n fees van kleur!

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27718260428

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Piekfijn - Ontwerp & Handgemaak Pty Ltd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Piekfijn - Ontwerp & Handgemaak Pty Ltd:

Share