Avontuur Fotografie & Ontwerp

Avontuur Fotografie & Ontwerp Fotografie & Ontwerp wat jou sal vasvang

Yolandi & Mias ek is so dankbaar dat ek deel was van julle troudag! Julle is twee plat op die aarde mense met die mooist...
22/12/2016

Yolandi & Mias ek is so dankbaar dat ek deel was van julle troudag! Julle is twee plat op die aarde mense met die mooiste harte... Baie seën vir julle met julle Avontuur op Laingsburg!

Het die week die voorreg met hierdie twee op my skerm! Wat 'n awesome oggendtroue! Dankie julle!
07/12/2016

Het die week die voorreg met hierdie twee op my skerm! Wat 'n awesome oggendtroue! Dankie julle!

Die Swarts gesinnetjie net voor Christuan se geboorte! Julle gaan wonderlike ouers wees. Wat 'n voorreg.
27/06/2016

Die Swarts gesinnetjie net voor Christuan se geboorte! Julle gaan wonderlike ouers wees. Wat 'n voorreg.

Het die voorreg gehad om 'n paar oomblikke vas te vang saam met die Van der Merwe gesin terwyl ons in 'n boord saam met ...
12/01/2016

Het die voorreg gehad om 'n paar oomblikke vas te vang saam met die Van der Merwe gesin terwyl ons in 'n boord saam met die miggies gespeel het!

28/10/2015

Iets ekstra vir Stuart & Labarré se troue! D**k daaraan om dit in pakette in te werk, wat sê julle? Dankie Leander Smit

Avontuur! se eerste troue! So groot voorreg om jul dag met julle te kon deel
15/10/2015

Avontuur! se eerste troue! So groot voorreg om jul dag met julle te kon deel

Wonderlike jongmense!
05/10/2015

Wonderlike jongmense!

Besige groepie modelle innie bos!
29/09/2015

Besige groepie modelle innie bos!

Wat 'n voorreg om my skoonsus se troue te kon afneem die naweek! Geluk Labbies & Stu en vreugde vir julle vorentoe! Meer...
28/09/2015

Wat 'n voorreg om my skoonsus se troue te kon afneem die naweek! Geluk Labbies & Stu en vreugde vir julle vorentoe! Meer fotos volg

Voorreg om oomblikke met nuwe mamma & pappa saam hul bondeltjie te kon deel!
31/08/2015

Voorreg om oomblikke met nuwe mamma & pappa saam hul bondeltjie te kon deel!

Kom saam elke dagJy wat kleef my gedagtes vasJou siel is skaarsJou sinne varsJou woorde hang soos noteHoor jy?Agter die ...
26/08/2015

Kom saam elke dag
Jy wat kleef my gedagtes vas
Jou siel is skaars
Jou sinne vars
Jou woorde hang soos note
Hoor jy?
Agter die aarde wag
Verlore ure
Geduldig dag
Breek weer aan
Sleep my saam
Lief het ek my oë vir jou gemaak

Met jou hier op die maan
Ons skou die aarde aan
Luister ek na jou
Woorde vir my
Wentel om my heen
Op reis in hierdie baan
Wonder ek waarheen
Waar kom jul vandaan
-Riku Latti

Het die wonderlike voorreg gehad om 'n vinnige shoot saam met Mej Doof Suid-Afrika, wat oppad is om SA te verteenwoordig...
11/07/2015

Het die wonderlike voorreg gehad om 'n vinnige shoot saam met Mej Doof Suid-Afrika, wat oppad is om SA te verteenwoordig by Mej Dowe Wêreld in Praag volgende week te doen. Pragtige meisie en kind van God, wat 'n eer! Sterkte Elzane

Address

Bayswater
Bloemfontein
9300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Avontuur Fotografie & Ontwerp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share