Dream Creations

Dream Creations Digitale ontwerpe vir enige geleentheid, besigheid of bemarkings doeleindes. Digital designs for any occasion, business or marketing purposes.

10/09/2025
08/09/2025

Marketing video for Executive Shuttle Services
📍 Bloemfontein

Dit was so ongelooflik om met die pragtige en talentvolle denim kunstenaar te kon gewerk het. Vandag het Uniquebeearts h...
08/09/2025

Dit was so ongelooflik om met die pragtige en talentvolle denim kunstenaar te kon gewerk het.

Vandag het Uniquebeearts haar digitale boek bekendstelling live gehad.
Baie dankie dat jy my ten volle vertrou het om jou eerste digitale boek te kon ontwerp en aan een te gesit het.

Mag jy n sukses maak van hierdie digitale boek.
Te danke aan jou raad en leiding gaan ander mense wat ook graag op denim wil skilder die geleentheid kry en hulle eie unieke skilderwerk op denim kan verf.

Vandag is ook die eienaar van Unique Bee Arts se verjaarsdag.
Liefste Bianca, mag jou vir altyd so pragtige en talentvolle mens bly. Mag jou lewensjaar vorentoe geseën word en vol geluk wees ❤️

Kontak haar vandag om n bestelling te maak van haar digitale boek, julle sal nie teleurgesteld wees nie.

Bianca - 071 891 2522

🦋

PRE-ORDER FOR "PAINTING ON DENIM" ARE NOW OPEN! Get your book bundle on 40% off if you PRE- ORDER between 29 August - 8 ...
29/08/2025

PRE-ORDER FOR "PAINTING ON DENIM" ARE NOW OPEN!

Get your book bundle on 40% off if you PRE- ORDER between 29 August - 8 September.

The official launch date is 8 September , then all the books will be send out via email.

Every book is in PDF format and include the following:

Basic Book Bundle :
🎨24 page booklet ( PDF )
🎨FREE printable template

Ultimate Book Bundle :
( Perfect for Beginners)
🎨25 page booklet ( PDF )
🎨HUGE suprise you do not want to miss!
🎨2 FREE printable templates
🎨Youtube tutorial video
" How to use your template "

Please share this amazing Guide book with all your friends . If we reach 10 PRE- ORDERS I will do a giveaway!

Making it easier for you to give it a try .

Contact me to buy your book bundle TODAY!
071 891 2522

Thank you to the hands that helped me create this digital book . Please go follow their pages
Dream Creations ( Book format and layout )
ArtDzigns
Jennifer Caroline Photography
( Portrait photography )
Denim Baaidjies ( Denim Jacket supplier)

To a Future Mrs....Wil jy jou trou beplanning bietjie meer spesiaal maak? Hierdie trou beplanner is dan perfek vir jou! ...
29/08/2025

To a Future Mrs....

Wil jy jou trou beplanning bietjie meer spesiaal maak?
Hierdie trou beplanner is dan perfek vir jou!

Customize die beplanner na jou skema wat jy graag wil hê.
Om dit n bietjie ekstra spesiaal te maak, voeg foto's van jou en jou verloofde by tussen in die bladsye.
Ekstra bladsye vir foto's van die bruid se trou rok, wedding party, venue, ens.. kan ook bygevoeg word.

Die beplanner is in PDF formaat beskikbaar.
Ek kan ook die beplanner print en laat koerier teen ekstra fooi.
Engelse weergawe.

Perfek vir n bruid wat haar troue wil begin beplan of selfs as n geskenk wil gee aan n toekomstige bruid.

R100 vir die customizable trou beplanner.
Ekstra fooi vir foto's en ekstra bladsye.

Kontak my vir bestellings op WhatsApp:
079 290 2475
🦋

Wedding Planner Burgundy/Maroon Theme Gelukkige toekomstige bruidjie wat n PDF en gedrukte wedding planner met n persoon...
27/05/2025

Wedding Planner
Burgundy/Maroon Theme

Gelukkige toekomstige bruidjie wat n PDF en gedrukte wedding planner met n persoonlike "touch" bestel het.
Foto's en # bygevoeg.

🦋



01/05/2025
To a Future Mrs....Wil jy jou trou beplanning bietjie meer spesiaal maak? Hierdie trou beplanner is dan perfek vir jou! ...
27/04/2025

To a Future Mrs....

Wil jy jou trou beplanning bietjie meer spesiaal maak?
Hierdie trou beplanner is dan perfek vir jou!

Customize die beplanner na jou skema wat jy graag wil hê.
Om dit n bietjie ekstra spesiaal te maak, voeg foto's van jou en jou verloofde by tussen in die bladsye.
Ekstra bladsye vir foto's van die bruid se trou rok, wedding party, venue, ens.. kan ook bygevoeg word.

Die beplanner is in PDF formaat beskikbaar.
Ek kan ook die beplanner print en laat koerier teen ekstra fooi.
Engelse weergawe.

Perfek vir n bruid wat haar troue wil begin beplan of selfs as n geskenk wil gee aan n toekomstige bruid.

R80 vir die customizable trou beplanner.
Ekstra fooi vir foto's en ekstra bladsye.

Kontak my vir bestellings op
079 290 2475
🦋

27/04/2025

Kyk na die besonderse mooi trou beplanner.

Die Gerbera blommetjie tema trou beplanner is van 176 bladsye ontwerp met 20 persoonlike foto's van die verloofde paartjie intussen die bladsye.
Ekstra bladsye was ook ingewerk sodat die kliënt self foto's in die beplanner kan plaas van haar trou rok, die wedding party, die venue, en vele meer!

Mooiste geskenk aan n toekomstige bruidjie of vir n bruid wat self die beplanner wil gebruik.

Het jy hulp nodig met jou besigheid?Het jy nie tyd om advertensies te ontwerp en te adverteer nie? Dream Creations help ...
01/04/2025

Het jy hulp nodig met jou besigheid?
Het jy nie tyd om advertensies te ontwerp en te adverteer nie?

Dream Creations help graag!
Teen BAIE BEKOSTIGBARE pryse, maak ons jou lewe vir jou n bietjie makliker.

Wat bied ons aan?
✓ Advertensie ontwerpe
✓ Logo ontwerpe
✓ Besigheids kaartjie ontwerpe
✓ Digitale Bank Informasie ontwerpe
✓ Prys Lys ontwerpe
✓ "Pos Beskikbaar" Advertensies
✓ Digitale Bemarking

Digitale Bemarking Pakette beskikbaar:
• Een keer per week advertensie plasing
• Twee keer per week advertensie plasing
• Maandelikse pakket - sluit in drie keer per week advertensie plasing en elke maand n nuwe advertensie ontwerp.

Vir meer inligting kontak my op
079 290 2475
[email protected]
🦋

31/03/2025

So opgewonde oor die nuwe Customizable Wedding Planner 🤩

Address

Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dream Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share