Jagter's Stroop

Jagter's Stroop We manufacture prime Brandy, Caramel Brandy, Dark Rum, Pink Gin... We destill in pure copper still for Smoothness and no impurities..

Best brandy you will ever have...

Jagter's Stroop se nuwe reeks is hier... Moet nie uit miss nie daar word net n 100 van die gemaak kontak ons vir jou eie...
24/02/2020

Jagter's Stroop se nuwe reeks is hier... Moet nie uit miss nie daar word net n 100 van die gemaak kontak ons vir jou eie Jagter's boks

Van die Jagtersstroop span Wil ons net se Geseende Kersfees en Voorspoedige nuwe jaar!As 2019 nie jou jaar was nie kry v...
23/12/2019

Van die Jagtersstroop span Wil ons net se Geseende Kersfees en Voorspoedige nuwe jaar!

As 2019 nie jou jaar was nie kry vir jou n bottel Jagter's stroop in die nuwe jaar want Dan gaan 2020 "LOOP SOOS STROOP"

Geniet die vakansie en veilig wees op die paaie. En moet asb nie drink en bestuur nie.

22/12/2019

Bestellings moet in wees voor die 24ste Desember 2019. Sal weer beskikbaar wees vanaf 7 Januarie 2020. Baie dankie vir jul ondersteuning. Geseende Kersfees en voorspoed vir die nuwe jaar πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

Web address vir die wat wil loerJagtersstroop.com
17/12/2019

Web address vir die wat wil loer
Jagtersstroop.com

Selfs Rian Van Heerden weet ons stroop smeer meer as net heuning oor die mond!  'sstroop
04/12/2019

Selfs Rian Van Heerden weet ons stroop smeer meer as net heuning oor die mond! 'sstroop

Dis Klein Vrydag ! Kom kry gerus jou stroop om die naweek behoorlik af te skop Little Naple's Pizzeria
28/11/2019

Dis Klein Vrydag ! Kom kry gerus jou stroop om die naweek behoorlik af te skop Little Naple's Pizzeria

EN DIT LOOP SOOS STROOP VANDAG
28/11/2019

EN DIT LOOP SOOS STROOP VANDAG

Ons het n keel stropie vir enige kwaal wat jou mag tref. Kom proe gerus jou geneesmiddel by Little Naple's Pizzeria of k...
28/11/2019

Ons het n keel stropie vir enige kwaal wat jou mag tref. Kom proe gerus jou geneesmiddel by Little Naple's Pizzeria of kontak ons jagters span !

Willem Venter - 078 776 4380
Ben Buys - 076 891 8450

Jagter's Stroop was gestig in 2019 toe ons lojale jagter deur die veld loop opsoek na n pragtige trofee. Moeg en dors lo...
27/11/2019

Jagter's Stroop was gestig in 2019 toe ons lojale jagter deur die veld loop opsoek na n pragtige trofee. Moeg en dors loop hy deur die ryg vlaktes van n veld. Soos hy by die watergat kom sien hy n paar standvastige bokkies wat stilletjies water suip. Hy haal diep asem en le stadig aan. Soos hy aanle op een van die mooiste uitsigte slaan die idee hom soos n dubbel loop haelgeweer. "Stroop". (Meestal omdat hy dors was) en net daar besef hy hoe belangrik dit is om jou keel ook stroop te gee. En daar onstaan die naam "Jagter's stroop" Want soo tiepe dors kan water nie les. Die jagter het die trofee bok toe platgetrek want net die idee van stroop vir die keel was genoeg om die saak af te handel.

Ons waarborg n slukkie van die wonder mengsel sal jou dors soo kan les dat dit fisies onmootlik is om ooit weer n bok trofee te kwes.

Ons trotse Direkteur: Hennie Horn

Trotse Bemarker: Raymond Combrink

Trotse Jagter Span:
Willem Venter
Ben Buys

27/11/2019

DroΓ« monde kort jam. Dors kele kort Jagter's Stroop

Ons het ook Kraan Stelsels beskikbaar vir feeste restaurante en verkeie byeekomste. Skakel gerus ons Jagster's Span vir ...
27/11/2019

Ons het ook Kraan Stelsels beskikbaar vir feeste restaurante en verkeie byeekomste. Skakel gerus ons Jagster's Span vir meer inligting

Willem Venter - 078 776 4380
Hennie Horn - 064 902 3435
Ben Buys - 076 891 8450

Address

Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27763268106

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jagter's Stroop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jagter's Stroop:

Share