18/09/2026
Tot ’n oom kan cool lyk in dié h**p. 😎🔥
Van jong manne tot die manne wat al ’n paar goeie braais agter die rug het… hierdie een werk vir almal. 😂
Ons maak persoonlike T-hemde vir elke ouderdom, elke styl en elke persoonlikheid.
👕 Custom designs
🎨 DTF & sublimation
📦 Pickup of delivery
Wil jy jou eie een hê? Stuur vir ons ’n WhatsApp en kom ons maak iets wat 100% JY is.