28/07/2026
📢 MEGA ANGUS 4de PRODUKSIEVEILING 🐂
📅 Datum: 29 Julie 2026
⏰ Tyd: 11:00 VM
📍 Plek: Kombuisland, Clocolan
🧭 Koördinate: 28°44'31.24"S 27°33'30.65"E
💻 Aanlyn Veiling Registrasie & Katalogus op OVK
🔗 https://www.ovk.co.za/OnlineAuction/182/Mega-Angus-Produksieveiling
Op aanbod:
🔴 22 Rooi Angus Bulle
⚫ 13 Swart Angus Bulle
🐂 4 Alexander Seuns beskikbaar
🐄 Kommersiële Vroulike Diere
✅ Alle diere geënt teen B&K
✅ Myostatin vry
✅ Vaderskap bevestig
Al die *Mega Angus Veiling* videos nou beskikbaar.
Kliek die skakel
⏬⏬⏬⏬⏬
https://youtube.com/playlist?list=PLFwycTU7UjQA&si=MBy_l5fRaMcU4Okn
CC ANGUS Navrae
Enslin Coetzee 083 255 1638
Japie Claassens 083 443 7553
Moenie hierdie geleentheid misloop nie, kwaliteit Angus-genetika vir die ernstige produsent!